Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Kiek-en-fliek: Clover Aardklop 2013 Loodsfunksie

Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl 2013-07-24 Vir die eerste keer in Clover Aardklop se geskiedenis is hierdie jaar se fees bekendgestel met 'n gratis musiekfees vir die publiek.

Tuin van Digters 2013 - Program

2013-07-24 Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September 2013 die tweede Tuin van Digters op Wellington, waartydens ’n verskeidenheid digters sal kom gesels en van hul nuutste werke voorlees. In een van die sessies word alle digters genooi om te reageer op ’n gedig van Marlene van Niekerk.

Die Laaste Tango ’n vermorsing van ’n geleentheid

Polonius 2013-07-24 "Dis ’n verrassende verskynsel dat die meeste resensente hierdie film lof toeswaai, en gehore – byna sonder uitsondering – die film geniet. Hier skuil egter ’n wesenlike gevaar."

Schreiner Karoo Writers Festival 2013 - Programme

2013-07-24 Writers and poets will take visitors on a virtual journey through space and time during the Schreiner: Karoo Writer’s festival (Cradock: 8 to 10 August 2013). The programme which was released in Cradock this week includes work that looks back into our past and forward into our future by established and new writers.

Vryfees 2013: Romanz en Nianell

Danila Liebenberg 2013-07-23 “Gitswart en glinsterend swart het Romanz en Nianell op die verhoog gestap met die aanvang van ’n Duisend drome ten tye van die Vryfees in die Callie Human-sentrum by die Universiteit van die Vrystaat.”

Steyn de Wet : "Ek probeer om myself te wees as ek skryf"

Henry Cloete 2013-07-23 "Hierdie songs is my gunstelinge van wat ek oor die afgelope tien jaar geskryf het – dit is so te sê ’n biografie van daardie tien jaar."

Wolftown arrives with Soul on Fire

Henry Cloete 2013-07-23 "The boys and I were over the moon with the public response to the song."

Resensie: Manet – Portraying Life

Suzette Myburgh 2013-07-23 Om ’n kunsdokumentêr te kyk, is so ’n bietjie soos rugby op Nuweland vs TV-rugby in jou sitkamer: die atmosfeer is nie dieselfde nie, maar jy sien soveel beter.

Jimmy in Pienk

Réney Warrington 2013-07-23 What starts out as a freaking funny spoof of backward plaasmense, flaming queens and lefty hippies soon turns into a heartfelt exploration of the insecurities and the heartaches felt by all. And it does not become soppy!

Crazy in love

Emma Kotze 2013-07-23 Crazy in love, gebaseer op John Irving se Until I find you, is ? storie oor verlore en obsessiewe liefde, drankmisbruik en ? unieke pa-dogter-verhouding.

Special thanks to guests from afar

Emma Kotze 2013-07-23 Special thanks to guests from afar – solui die bekende troudag-sêding, asook die titel van hierdie produksie op die Nasionale Kunstefees se lys.

Waiting for the barbarians

Emma Kotze 2013-07-23 Waiting for the barbarians vertel van die onsekere grense tussen beskaafde en onbeskaafde gedrag in die eeue lange stryd rondom beskawing.

Petronel Malan kondig solo-uitvoering in Kaapstad aan

2013-07-22 Petronel Malan, die bekroonde Suid-Afrikaanse pianis wat reeds geruime tyd ‘n hoogs susksevolle internasionale konsertloopbaan handhaaf, sal op Sondag 4 Augustus haar eerste buiging maak by die Hugo Konsertreeks in Kaapstad.

Resensie: Disconnect

Suzette Myburgh 2013-07-22 ’n Goeie riller wat die kyker se morele beskouings behoorlik uitdaag.

BSV: Slypskool vir ontluikende skrywers

Corlietha Swart 2013-07-22 Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse Slypskool vir Ontluikende Skrywers vind vanjaar op Saterdag, 24 Augustus 2013 plaas gelei deur die welbekende filmresensent, verhaleredakteur, skrywer, akademikus en radiopersoonlikheid Leon van Nierop.

Musiek: Beukes & Delaney: Irish-Boereblues!

2013-07-22 This Johannesburg based duo performs an eclectic mix of original Folk, Traditional Irish-American, instrumental, as well as vocal based songs.

Teater: Cirque de la Symphonie

2013-07-22 "full house of delighted and mesmerized adults and children ... a crowd pleasing joy to behold" – The San Francisco Examiner.

Kompetisie: The South African State Theatre

2013-07-22 To celebrate its refreshed online presence, The South African State Theatre has launched a competition with exciting prizes-but hurry it ends 31 July!

Verskietende ster: Boekbekendstelling

Naomi Meyer 2013-07-19 Verskietende ster is Stefan Enslin se debuutroman by Naledi en is onlangs by die Vryfees bekendgestel. Naomi Meyer het die boekbekendstelling op 17 Julie 2013 in Somerset-Wes bygewoon.

Kosblik uitnodiging

2013-07-19 'n Versameling skrywersblikke op kos saamgestel deur Nicole Jaekel Strauss.
Top