Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Onthou Herman van den Berg

Herman van den Berg, Naomi Meyer 2013-06-25 "Ek is drie dae van die week ’n ingenieur en sewe dae van die week musikant."

Naledi se Annelie Botes en Stefan Enslin by Vryfees in Bloemfontein

2013-06-25 Twee skrywers van Naledi tree vanjaar op by die Volksblad Vryfees wat van 9 tot 14 Julie in Bloemfontein gehou word.

Breyten Breytenbach Boekefees: 5–7 Julie 2013

2013-06-25 Hier is die program van 2013 se Breyten Breytenbach Boekefees.

Pitkos – inspirasie en wyshede

2013-06-25  RSG se Martelize Brink gesels met ST Potgieter oor sy boek – en Naledi nooi jou hartlik uit na die gesprek by DelVera Wynlandgoed!

Nóg ’n benoeming vir In die land van Kammalielie

LAPA Uitgewers 2013-06-24 Die kinderalbum In die land van Kammalielie, waarop Anna Davel haar toonsettings van Jaco Jacobs se gewilde kinderverse sing, is pas vir ’n Huisgenoot Tempo-toekenning in die kategorie Kinderalbum van die Jaar benoem.

Stuart Lightbody brings new show to National Arts Festival

2013-06-24 Double Standard Bank Silver Ovation Award winner and illusionist extraordinaire, Stuart Lightbody, presents his new show, Unreal at the National Arts Festival.

Kom nader: ’n onderhoud oor die CD

Anneke Hanekom, Réney Warrington 2013-06-21 "’n Intreevlak nuwe kar kos soveel soos ’n goeie-kwaliteit CD-produksie. Die keuse is maklik!" Anneke Hanekom gesels met Réney Warrington.

Kom nader: ’n resensie

Réney Warrington 2013-06-21 "Sy gaan nou nie Van Coke Kartel of Die Skynmaagde se fans steel nie, maar as jy hou van ’n beautiful melodie, ’n sterk stem en regte musiek gespeel met regte instrumente, luister gerus na Kom Nader."

Sing: Festival voor het Afrikaans

Imke van Heerden NeerlandiNet 2013-06-20

Festival voor het Afrikaans: Wie’t wáár gesing?

Kuier: Festival voor het Afrikaans

Imke van Heerden 2013-06-20 Festival voor het Afrikaans: Wie’t wáár gekuier?

Praat: Festival voor het Afrikaans

Imke van Heerden NeerlandiNet 2013-06-20

Festival voor het Afrikaans: Wie’t wáár gepraat?

Mr Cat & The Jackal at Die Boer Theatre Restaurant

2013-06-19 Mr Cat & The Jackal is a unique five piece multi-instrumental group often described as experimental acoustic folk whilst exploring blues, tango, pirate, Balkan and Irish themes.

Die Laaste Tango: Foto’s van die openingsaand

Naomi Meyer, Chrizane Geldenhuys 2013-06-19 Die Laaste Tango se première het op 18 Junie 2013 in Kaapstad plaasgevind. Chrizane van Zyl het foto’s by die geleentheid geneem.

Afrikaans rock in Amsterdam én in Den Haag

Carina van der Walt 2013-06-19 Dit was 13 tot 16 Junie weer tyd vir die Festival voor het Afrikaans in Nederland. Na die reuse-sukses daarvan in 2011 moes die wenresep herhaal word.

First Unisa Wind Instrument Competition to start shortly

Ina van Rooyen 2013-06-19 The musical abilities and stamina of the young musicians will be tested in four gruelling rounds spread over ten days.

Make way for Noddy 2013 at Artscape Theatre Foyer

2013-06-19 Make Way for Noddy brings our friends Noddy, Tessie Bear, Mr Plod, Bumpy Dog, Dinah Doll and all the other friends back to Artscape Theatre Foyer during the June school holidays. 

Cellist Anzél Gerber performs with foremost pianist Ben Schoeman at Unisa this weekend

Ina van Rooyen 2013-06-19 Anzél Gerber and Ben Schoeman, both renowned soloists and international prize winners, will perform at Unisa on Sunday 23 June at 16:00 in the ZK Matthews Great Hall in Muckleneuk. 

Spieël Speel met Kathleen Tagg en Zanne Stapelberg

2013-06-18 Suid-Afrika klop, vibreer en weerklink met die lewenskragtigheid en diversiteit van sy mense met musiek ‘n sentrale deel van hul bestaan. Suid-Afrikaanse kunstenaars, Zanne en Kathy, kyk in die spieël ...

Godfrey Johnson at the National Arts Festival in Grahamstown

2013-06-18  Audiences have the chance to experience the magic of Godfrey Johnson in three productions this year at the National Arts Festival in Grahamstown.

Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater

2013-06-18 Boskombuis by die Baxter Teater, 23-24 Augustus
Top