Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

MK Awards wéér 'n sukses

Henry Cloete 2013-03-27 "Planne = Digitaal. Daar gaan ’n groot verskuiwing plaasvind vir die kanaal. Hierdie gaan nie ’n negatiewe ding wees nie en gaan inteendeel die kanaal meer toegangklik maak vir mense wat dit tans nie kan 'access' nie."

Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke!

2013-03-27 Lewer kommentaar op LitNet en wen Francois Bloemhof se Hospitaaltyd en Brand Pretorius se Aan die stuur met komplimente van Human & Rousseau en Tafelberg-Uitgewers.

Hier is die wenner van Kos in 'n kits vir volgehoue energie

2013-03-27 Hierdie week se wenner van die Kos in 'n kits vir volgehoue energie met komplimente van Human & Rousseau is: Cathy Kotze. Baie geluk!

Koos Kombuis oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Stef Bos

Koos Kombuis, Naomi Meyer 2013-03-26 Stef Bos en Koos Kombuis is in Niemandsland – maar hulle weet presies waar hul vandaan en heen op pad is. Naomi Meyer het Koos Kombuis uitgevra oor hul vertoning by die ABSA KKNK.

Stef Bos oor sy vertoning by die ABSA KKNK saam met Koos Kombuis

Stef Bos, Naomi Meyer 2013-03-26 Stef Bos het vir Naomi Meyer vertel waarna teatergangers by die KKNK kan uitsien.

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde

2013-03-26 Virtuele galery van The Seven Deadly Virtues / Die Sewe Dodelike Hoofdeugde. Verkope open 29 Maart 2013.

ABSA KKNK-onderhoud: Barry van der Linde bied aan ...

Ben Kruger, Jaco Botha, Frans Swart 2013-03-26 Lekker lag wag op KKNK-gehore met Barry van der Linde bied aan …

Artjamming Easter holiday programme

2013-03-25  Join Artjamming for a bright, colour filled Easter holiday programme

Jollie Jik-fees

Anselize 2013-03-21 Dit is 'n Afrikaanse Kuns- en Kultuur-fees ...

DJ Naaldekoker smaak jou

Henry Cloete 2013-03-20 "Ek is al by enkele gevalle as 'Jack Parow se DJ' op straat voorgekeer, maar dit gebeur bitter min. Met Jack is ek maar in die agtergrond, maar dis piekfyn, want in daardie projek is ek nie juis veronderstel om op die voorgrond te wees nie."

TheGeorge – juggling music and high school

Henry Cloete 2013-03-20 "Starting the band, Zandi and I realised we have entirely different styles when it comes to singing. We never made a conscious decision to have a particular sound ..."

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Velvet

2013-03-20 Virtuele galery van Velvet deur Christiaan Diedericks (kurator). Verkope open 29 Maart 2013.

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Amper Almal deur Alex Hamilton

2013-03-20  Virtuele Kunsgalery: Amper Almal deur Alex Hamilton. Verkope open 29 Maart 2013.

Vier vrae aan Margit Meyer-Rödenbeck

Chrizane Geldenhuys 2013-03-20 Boksballade is ’n intieme vertelling van ’n lesbiese paartjie wie se verhouding van nege jaar tussen die bokse op die vooraand van hulle groot trek inmekaar tuimel. Chrizane van Zyl het met Margit oor die produksie gesels.

Die neus agter die mikrofoon: Deborah Steinmair by die US Woordfees

Naomi Meyer 2013-03-20 Tydens die Woordfees vertel Deborah Steinmair vir Marion Holm van haar raaiselroman, Die neus, wat ook as swart komedie beskou kan word.

Hier is die wenner van Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap

2013-03-20 En hierdie week se wenner van die Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap is..

Wen Kos in 'n kits vir volgehoue energie

2013-03-20 Lewer kommentaar op LitNet en wen Kos in 'n kits vir volgehoue energie met komplimente van Tafelberg-Uitgewers.

ABSA KKNK 2013 Virtuele Kunsgalery: Annelie van der Vyver

2013-03-19 Virtuele galery van Annelie van der Vyver. Verkope open 29 Maart 2013.

Mellow mettie mossels: Een aand by ’n storievuur

François Verster 2013-03-19 "Gert en Schalk het hulle kant gebring om die luim verder te versag met volronde fluweelklanke wat goed gepas het by die mossels, brood en ander Weskus-cuisine - waarvan daar genoeg was om mínstens al Afrika se honde te voed."

Brendon Daniels en Die Boland Moorde

Henry Cloete 2013-03-19 "Die hoofrolle in beide Boland Moorde en ’n fliek wat later vrygestel word, tel seker as my persoonlike hoogtepunte. Akteurs droom oor hoofrolle."
Top