Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Clover Aardklop 2013: Jaco Bouwer gesels oor Na-aap
2013-09-16 Na-aap is ’n vertaling en verwerking van Franz Kafka se aangrypende "A Report to an Academy". Reney Warrington het gesels met regisseur Jaco Bouwer.ATKV-Woordveertjies 2013
2013-09-16 Die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 13 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Izak de Vries het foto's geneem."Niks té diep nie": Poësie moenie aansitterig wees nie
2013-09-16 "’n Pretensielose aand van Afrikaanse digkuns en musiek. Voorlesings deur Nathan Trantraal, Erns Grundling, Mavis Vermaak, Annie Klopper, Andries van Pretoria en Henry Cloete. Die Skynmaagde gooi ’n paar tjoens. Anna-Bet Bester is MC vir die aand."Stander by Clover Aardklop
2013-09-13 Stander met Waldemar Schultz onder regie van Albert Maritz word op 10 en 14 September by Die Boer teater in Durbanville, en weer 24 tot 28 September by die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom, opgevoerClover Aardklop 2013: Kabous Meiring gesels oor die ATKV Boeke-oase
2013-09-12 Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.Open Book 2013: Honger vir misdaadfiksie
2013-09-11 Op die verhoog van die Fugard-teater sit van die grootste name in die Afrikaanse spanningsfiksiebedryf: Deon Meyer, Karin Brynard, Kerneels Breytenbach en ‘n nuweling in hierdie genre, Ilza Roggeband. Naomi Meyer het gaan luister hoe hulle oor hierdie wye onderwerp gesels.Boekbekendstelling: Dieper deur Retief Burger
2013-09-11 Jy word uitgenooi na die bekendstelling van die nuwe boek deur Retief Burger. Kom ontmoet Retief, luister waaroor Dieper gaan en praise & worship saam!Anastasia de Vries oor Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.
2013-09-11"Jou kind is jou kind, ongeag. Volmaak geskape deur die Here onse God. Punt. Durf ek, wat myself ’n Christen noem, dan sy handewerk bevraagteken die dag as en wanneer my kind haar gay-wees aan my toevertrou?"
