Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2013-10-04"Klassieke gedigte, asook die werk van kontemporêre digters, sal gebruik word om ’n 'visuele bloemlesing' saam te stel waarin ’n dialoog tussen woord en beeld geskep word."
2013-10-03Die Afrikaanse Handelsinstituut se 2013 kongres vind Oktober in Potchestroom plaas. Moet nie hierdie verrykende sake-geleentheid misloop nie.
2013-10-03The University of Pretoria Faculty of Humanities invites you to the opening of the reading room at the Dr IM Monare Primary School as part of an institutional community service initiative.
Suzette Myburgh2013-10-02"Ed en Lorraine Warren het sedert die 1960’s in Amerika gewerk met gevalle van okkultiese teistering en The Conjuring is ook ’n biofliek oor hulle lewe – Lorraine (’n bekende clairvoyant) was op 86 ’n raadgewer vir die draaiboekskrywer en regisseur."
Suzette Myburgh2013-10-02"Midnight’s Children is ’n meesleurende, epiese, wonderbaarlike, kleurryke, beeldskone, oordadige, groothartige film – “there is a generosity of story,” soos my fliekgenoot gesê het."
Kim Harrisberg2013-10-02"Back by popular demand, the Body Worlds exhibition returned to South Africa. Kim Harrisberg went to find out why humans can’t get enough of seeing themselves skinned."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-02"Land van skedels is ’n uitdagende dramatiese stuk wat gebruik maak van talle kontraste: lig en donkerte, lewe en dood, skedels en skaduwees, skuld en lyding, skuldenaars en slagoffer, hemelse stemme en ruwe aarde."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-02"Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie.
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01"Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."
Marzanne Leroux-Van der Boon, JB Roux2013-10-01"In die letterkunde, en veral hier by ons, moet ’n skrywer nou maar eenmaal betitel word en daardie titel hou jy, al doen jy wat jy wil." Marzanne Leroux-Van der Boon gesels oor Lewensblik.
2013-09-30Die produksie macbeth.slapeloos het skoonskip gemaak by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom deur altesaam vyf pryse te wen.
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-09-27"Kramer se Suid-Afrikaanse interpretasie van die werk skep ook ’n interessante perspektief op die Engelse verhaal met die universele tema dat geld vir ’n mens die vryheid koop om te droom."
2013-09-27Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV), in samewerking met ’n aantal Suid-Afrikaanse uitgewerye, stel ’n fees van misdaadskrywers bekend wat oor drie provinsies sal strek.
Naomi Bruwer2013-09-25Clover Aardklop is in volle swang. Die ATKV Boekoase is een van die plekke waar jy gratis kan kuier, met boekgesprekke en diskoers op die program.
Izak de Vries, Naomi Meyer2013-09-25Nie so gelukkig gewees om vanjaar die Pendoring-toekenningsgeleentheid te kon bywoon nie? Geen probleem. LitNet bied jou die geleentheid om die Pendorings te kan beleef. Saam met die foto's van Izak de Vries kan jy ook luister na klankinsette van die kunstenaars en die bekroonde advertensies sien en hoor.
Megan Jane Bursey2013-09-23"'Suggestive', 'misogynistic' and 'demeaning' are three words which came to mind while I was watching the music video for Robin Thicke’s song 'Blurred Lines'."
2013-09-23The Oranjezicht Higgovale Neighbourhood Watch (OH Watch) will present a fun-filled family day of entertainment and activities for the community in celebration of Heritage Day on Tuesday 24 September 2013 from 10h00 to 16h00.