Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Francois van Coke: "Hierdie album gaan oor ’n stryd met die hede"

Henry Cloete 2013-10-16 "Ek weet nie of dit ooit uitgewoed sal word nie. Dit is deel van my soos dit is om asem te haal en om musiek te maak. So, die lyne raak party keer nogal vaag, want die lirieke is persoonlik en dit is wie ek is."

Chris Chameleon: "Ek sluit myself by daai siniese groepie in"

Henry Cloete 2013-10-16 "Wanneer ’n ou skielik gospel toe gaan, is dit altyd verdag. En ek weet dit. Ek’t dit self raakgesien, so ek was voorbereid op daai aanslag."

Nie van hoorsê nie, Here deur Frits Gaum

Maretha Maartens 2013-10-16 "Die herlees van Nie van hoorsê nie, Here het aan my weer dieselfde spirituele ervaring gebied as destyds by die eerste kennismaking daarmee, wat dit 'n plek tussen die 'klassieke boeke in my lewe' laat verdien."

Michelle Breedt deel haar gunstelingmusiek

Michelle Breedt, Naomi Meyer 2013-10-15 Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Michelle Breedt – internasionaal-bekende mezzosopraan – aan die woord.

Inaugural gala concert at Unisa's historic Governor's House in Pietermaritzburg

Ina van Rooyen 2013-10-15 The Unisa Music Foundation will present a gala opening concert for the inaugural performance on 18th October 2013 at their new performance hall on the Unisa Campus in Pietermaritzburg.

Ons vir jou

Albert Maritz 2013-10-15 Ons vir jou is nogmaals ‘n versugting na lojaliteit, visie, en ‘n weerspieëling van die tweeledigheid van elke mens binne teenoorgestelde situasies. In ‘n blyspel is daar nie veel ruimte vir karakterontwikkeling of volronde karakters nie. Opperman en Sean Else se teks kom egter baie na daaraan. En dalk is die karakterontwikkeling op ‘n beter plek – in die gehoor ...?

Boekbekendstelling in Pretoria: Klimtol

2013-10-15 Tafelberg en Graffiti Lynnwood Bridge bied aan Graffiti Woord en Wingerd - die boekbekendstelling van Etienne van Heerden se Klimtol.

'n Besoek aan Pniël

Naomi Meyer Leefstyl 2013-10-15

“Net 'n vinnige, vlugtige besoek aan die dorp sal nie deug nie. Jy sal net te veel van ‘n wonderlike ondervinding misloop.” Matthew Cyster gesels oor sy tuisdorp.

Rocking the Daisies: Treurige soeke na ontsnapping

Gys Visser 2013-10-10 "Daar is ’n hulpeloosheid in ons jeug vandag, veral in Suid-Afrika. ’n Geneigdheid om te glo dat die antwoord vir alles wat pla lê in ontsnapping."

Anna Calvi: One breath

Réney Warrington 2013-10-10 "I suspect we are faced with genius here and I am at a loss for words."

Oral is my God

Ralph Barnard 2013-10-10 "Oral is my God is ’n kragtoer van die multigenreskrywer Johann P Boshoff binne die spesifieke genre van die dagstukboek."

Kaalgat tussen die Daisies

Louzel Lombard 2013-10-09 "Ongeag die demografie is almal wat met die N7 deur Durbanville of die R304 deur die Malmesbury-plase op pad na Darling ry, op soek na ’n speed wobble wat hul lewens sal ophelder. Diegene wat by Rocking the Daisies en ander soortgelyke rock- en transfeeste uithang, verbeel hulle dat hulle tydelik aan die beperkinge van die sosiale orde kan ontsnap. Gmf."

LitNet se "kos is kitskuns-kompetisie": wenner aangekondig!

2013-10-09 Moenie dit eet nie, Instagram dit (plak op LitNet se Facebookwerf en wen). Jy kan foto's neem en plak tot 14 Oktober 2013.

Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

Dirk Laurie 2013-10-09 "Hoe is dit dat skaars enige groot religie na die wetenskap gekyk het en bevind het: 'Dis beter as wat ons gedink het! Die heelal is veel groter as wat ons profete gesê het, grootser, subtieler, meer elegant. God moet selfs groter wees as wat ons kon droom'? In plaas daarvan sê hulle: 'Nee, nee, nee! My god is 'n klein godjie, en ek wil hê hy moet so bly.'"

Wen LAPA-boeke met jou nostalgiese brief – wenner aangekondig!

2013-10-09 Die wenner van hierdie kompetisie is Trienie Mahne.
Top