Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Saartjie Botha laat jou die wêreld anders sien – met Die rolbalspeler
2014-01-20 "Daar is oomblikke in die stuk wat ons die gehoor glimpse gee van wat Hans kan sien. Dit gee 'n interessante dinamika dat die gehoor kyk na iemand wat nie sien nie, en gekonfronteer word met wat hulle sien, en wat hy sien."Smash Hit Musical Blood Brothers returns to Cape Town!
2014-01-20 Following its two successful seasons at Theatre on the Bay in Cape Town and Pieter Toerien's Theatre at Montecasino in Johannesburg, Willy Russell’s acclaimed West End musical Blood Brothers returns to the Mother City from 12 February until 29 March 2014.Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
2014-01-17 ’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12.30-14.00 en op dieselfde dag weer 15.00-16.30 by die Kunstekaap.Up the Creek 2014
2014-01-16 At Up The Creek everyone comes together.No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.
