Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2013-11-28Participating European Union members and Jacana Media are delighted to announce Penny Busetto as the winner of the 2013 European Union Literary Award for 2013 .
Albert Maritz2013-11-27“Vind die Wellington Produksiehuis; moenie verwag hulle moet jou vind nie. Deur hulle toedoen is die afgelope paar jaar die bekendste blyspele in die wêreld aangebied, net hier – om die draai, op ons voorstoep. Moenie dit misloop nie.”
Izak de Vries2013-11-27 Riana Scheepers se pragtige boek Vallei van melk en heuning is op 23 November tydens twee geleenthede op die plaas De Compagnie geloods. Izak de Vries het foto's gaan neem wat mens se mond laat water.
2013-11-27Die wenners van hierdie kompetisie is pas aangekondig. Twee gelukkige lesers ontvang elk dié twee boeke met komplimente van CNA. En die gelukkige wenners is ...
Henry Cloete2013-11-26"When I was a teenager, and I was feeling lonely or alienated, the thing that always made me feel safe and like I belonged somewhere was music. Songs can do that for people."
2013-11-25Die feeverhaal van ‘n bliksoldaatjie se liefde vir ‘n papierballerina is die storie vir ‘n splinternuwe ballet wat op 11 Desember 2013 sy wêreldpremiere in Kaapstad sal hê. The Tin Soldier word deur Robin van Wyk, die artistieke direkteur van die Kaapse Stadsballet gechoreografeer en waarborg die perfekte gesinsvermaak vir die komende feesseisoen.
Barend van der Merwe2013-11-25Jy was my prinses wat ek op my hande kon dra en vir wie ek twyfelagtige verse kon skryf ‘op versoek’, al was dit ook net op versoek van een mens: jy.
Ben Viljoen2013-11-25Ons liefde het gewag soos ’n brandoffer op ’n altaar, maar onderwyl ons gestaan en talm het met die fakkel in ons hand, het nagdiewe die hout van die brandstapel weggedra en ons met net die koue klipblad gelaat.
Bernice Saulse2013-11-25Ek het jou adres by jou ma gekry, kan jy dit glo. Oumies talm in haar sterwensuur, dié dat sy seker besluit het om “jammer” te sê en my na soveel jare te laat kontak maak met jou.
Chrizane Geldenhuys2013-11-22Chrizane van Zyl chats to a team of young filmmakers about their stop motion animation,Wegkruipertjie, ahead of the film's first screening at the V&A Waterfront's Ster Kinekor Nouveau theatre.
Renata Redelinghuys 2013-11-22“Dit is verfrissend om ‘n komediant op sy tone te sien, met persoonlike en plaaslike verhale. Gola is tot Saterdag 23 November in die Baxterteater te sien.”
Henry Cloete2013-11-20"There's no need for anyone to hold back in life. If I hit a bad note, that's fine, it's just about enjoying the moment I'm in and being who I am, comfortable in my own skin."