Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Suzette Myburgh2013-12-10Sekerlik die grootste uitdaging wanneer so ’n projek aangepak word, is die omvang daarvan – Nelson Mandela se outobiografie is so dik soos ’n baksteen. Maar die regisseur en draaiboekskrywer, al twee ervare en met groot fliekname op hul kerfstok, kry dit uitstekend reg om met die regte keuse van tonele ’n behoorlike blik op die lewe van dié groot man te gee.
Suzette Myburgh2013-12-10’n Klompie nasies is bekend vir hulle kunsflieks: die Franse, Italianers, Spanjaarde en Spaanssprekendes in lande soos Mexiko, Brasilië en Argentinië, Skandinawiërs en in toenemende mate die Amerikaners. Van almal bly die Franse maar my gunsteling, dalk omdat hulle sulke absoluut uiteenlopende films maak.
Chrizane Geldenhuys2013-12-09The Brooklyn based folk-pop trio, Pearl and the Beard, has been making music since 2009, but it is only until a recent, perhaps fateful, discovery that Chrizane van Zyl fell in love with their music.
Die agste ATKV-Rieldansfinaal het op 7 Desember 2013 plaasgevind. Gaskunstenaar David Kramer het die gehoor op hulle voete gehad. Die seremoniemeester was Lynette Francis. Menán van Heerden het haar foto's en video met LitNet gedeel.
Maryke Roberts2013-12-06"Die dag toe takt uitgedeel is, het Nik Rabinowitz iewers onder ’n boom langs ’n waterstroompie gelê en mense dophou vir sketse vir sy vertonings. En die lekkerte daarvan is dat jy in die gehoor kans sien om ook vir jouself en jou mede-burgers te lag."
2013-12-04Protea Boekwinkel in Rondebosch en Tafelberg Uitgewers wil u graag nooi na ‘n bekendstelling van die boek Die Oorlog kom Huis toe: Vroue en Gesinne in die Anglo-Boereoorlg.
2013-12-04Op Saterdag 7 Desember gaan daar weer gedans word dat die stof letterlik staan tydens die jaarlikse ATKV-Rieldansfinaal wat in die Liquifruit-Amfiteater op Paarlberg plaasvind.
Chrizane Geldenhuys2013-12-04Ek het onlangs een van dié gewilde kosblogger se kookdemonstrasies gaan bywoon en ek kan bevestig dat die Food Fox se kos ook 'n ervaring extraordinaire is.
Juanita2013-12-04Dis al manier hoe ek kan dink om hierdie brief aan jou te rig, want jy was beslis my alles. Nou smeek ek die antwoord tot een vraag: hoe is ek veronderstel om sonder jou te lewe?
Dirk Joubert, Naomi Meyer2013-12-03Winnie the Pooh hou Kersvakansie in Kaapstad vanjaar. Naomi Meyer het met Tigger (oftewel Dirk Joubert) oor dié produksie - van 10 tot 21 Desember 2013 in die Kunstekaap - gesels.
Chrizane Geldenhuys2013-12-03Die US Woordfees het op 3 Desember 2013 die feesprogram vir die 15de fees in Maart 2014 by Landtscap in Devonvale, Stellenbosch, bekendgestel. Chrizane van Zyl van LitNet het foto's geneem.
Izak de Vries2013-12-02Adriaan Oosthuizen en Leti Kleyn se boek Briewe uit die Tankwa is Woensdag 27 November 2013 bekendgestel by Bibliophilia in Woodstock.
2013-12-02Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. LitNet-lesers het laat weet wat hulle dink die Suid-Afrikaanse woord van die jaar behoort te wees. Die wenner ontvang R3 000 en haar naam is nou bekend ...
2013-11-28The Drama Department at the University of Cape Town has a tradition of excellence in teaching students in English and, bilingually, in either isiXhosa or Afrikaans. We are seeking a dynamic, Afrikaans-speaking individual to continue this tradition of excellence in a permanent, part-time (25 hours per week) position on teaching conditions of service.