Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Suzette Myburgh2013-10-23Rush is glad nie die blote niaaouw-niaaouw-lawaai van renmotors wat om en om ’n baan jaag nie – daarvan sien jy net genoeg om die loop van die storie te volg.
Chris Schoeman, Naomi Meyer2013-10-22The Historical Karoohet by Random House Struik verskyn. Hierdie pragtige koffietafelboek sal 'n genot wees vir enigeen wat al ooit deur die Karoo gereis het. Die skrywer, Chris Schoeman, vertel vir Naomi Meyer hoe die boek tot stand gekom het.
2013-10-22Tafelberg, Protea Boekwinkel en LitNet nooi jou hartlik uit na die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden op 30 Oktober 2013 by De Oewer, Stellenbosch.
Maryke Roberts2013-10-21Die 55ste Biënnale loop op 24 November 2013 ten einde. Loer by www.labiënnale.org vir nog inligting en maak veral ’n draai by die Suid-Afrikaanse paviljoen. Kyk wat skryf Maryke Roberts uit eerstehandse ervaring.
Maryke Roberts2013-10-21“As jy nie lus is om te dink nie, kom sit net agteroor en gee jou oor aan die fenomeen van Andrew Buckland se fisiese teater. As jy lus is vir baie dink oor die politiek van die dag, laat toe dat hy jou wys hoe lagwekkend baie van die politici se besluite is.”
2013-10-21The theme of this year’s Booktown Richmond’s Festival, BookBedonnerd VI, is Alice in Booktown Land. The festival takes place from 23 to 25 October 2013.
Mischke le Cordeur2013-10-18‘n Paar keer betrap ek my waar ek net in doodse stilte na Rihanna op die grootskerms staar en ek bekyk die megaster van maanhaar tot toon. Sy is beslis mooi en selfversekerd, smeulend en charismaties.
Naomi Meyer, Marisa de Lange, Corinne Sandenberg2013-10-18Corinne Sandenberg of Stop Trafficking and Marisa de Lange, curator of the Freedom Exhibition, talk to Naomi Meyer about a topic everybody wants to avoid.
Lauren Voges2013-10-18Milk Train has been described as one of the plays that deal most poignantly, most convincingly, with death. The other play that has achieved this feat is Shakespeare’s Hamlet.
2013-10-18Hennie Nortjé sal op 20 Oktober tydens vanjaar se Melville-poësiefees die Ingrid Jonker Prys in ontvangs neem vir sy debuutdigbundel, In die skadu van soveel bome.
Henry Cloete2013-10-16"Ek weet nie of dit ooit uitgewoed sal word nie. Dit is deel van my soos dit is om asem te haal en om musiek te maak. So, die lyne raak party keer nogal vaag, want die lirieke is persoonlik en dit is wie ek is."
Henry Cloete2013-10-16"Wanneer ’n ou skielik gospel toe gaan, is dit altyd verdag. En ek weet dit. Ek’t dit self raakgesien, so ek was voorbereid op daai aanslag."
Maretha Maartens2013-10-16"Die herlees van Nie van hoorsê nie, Here het aan my weer dieselfde spirituele ervaring gebied as destyds by die eerste kennismaking daarmee, wat dit 'n plek tussen die 'klassieke boeke in my lewe' laat verdien."
Michelle Breedt, Naomi Meyer2013-10-15Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Michelle Breedt – internasionaal-bekende mezzosopraan – aan die woord.
Ina van Rooyen2013-10-15The Unisa Music Foundation will present a gala opening concert for the inaugural performance on 18th October 2013 at their new performance hall on the Unisa Campus in Pietermaritzburg.