Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Leon Albert Oosthuizen, Naomi Meyer2014-01-14"Die Sibanye-groep bestaan vandag uit musikante van die Moederstad – van die Tuine tot die townships van Gugulethu, Nyanga en Khayelitsha. Musiek is die brood en botter van die meeste van die lede en is dus hul enigste bron van inkomste."
Rob Wood, Naomi Meyer2014-01-14Many books have been written about trees, but South African Flowering Trees – a botanical adventure through history makes a good effort at giving a complete picture.
2014-01-08Hierdie jaar sien die tweede aflewering van die Talent 360-kompetisie, na die sukses van 2012-2013. In die 2014-aflewering word die bestaande kategorieë van musiek, dans en drama met die toevoeging van poësie uitgebrei.
Ina van Rooyen2014-01-07The first stage of the First Unisa International Flute and Clarinet Competition has taken place and 27 competitors have accepted the invitation to participate in the event from 2 to 15 February 2014.
2014-01-06In what is bound to be one of the most significant events in the history of ballet in South Africa, Cape Town City Ballet will present a triple bill of ballets by world-renowned choreographer John Neumeier from 26 to 30 September at Artscape in Cape Town.
Polonius2014-01-03"Sê nou maar ’n gementorde ganse bedryf kan gereeld puik produkte koester. Die gesprek oor puik produkte, soos Faan, Wonderwerker, Long Walk to Freedom en Robbie de Wee, sou die kroon span op ’n ryk, verwaarloosde geskiedenis."
2014-01-02We’ve all seen murder mysteries on TV and we’ve all had our hunches as to who the killer might be, but what if you weren’t just watching the show, but a part of it? What if the murderer could be the person sitting next to you? What if the next victim could be you?
Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-12-19"Platform 9 open met twee vriende wat wag op platform 6 vir die trein van Kaapstad na Johannesburg. Ongelukkig vir die vriende is die platform waarop hulle eintlik behoort te wag platform 9."
Gerrie van Eeden2013-12-19Dis relatief maklik om ’n feitlike verslag te lewer oor watter paaie gevolg is en waar jy stilgehou het, maar om die ervarings en gewaarwordinge wat jy langs die pad teëkom, te beskryf, is iets heeltemal anders.
Chrizane Geldenhuys2013-12-18Chrizane van Zyl het die laaste vertoning van Zanne Stapelberg en Kathleen Tagg se Spieël Speel by die Oude Libertas op Stellenbosch gaan bywoon.
Mischke le Cordeur2013-12-17"Soos Scrooge het Nelson Mandela ook foute gemaak, maar die twee het een ding gemeen. Die feit dat dit slegs een persoon neem om ’n land, wêreld of iemand se omstandighede te kan verander. Kom ons almal onthou die ware boodskap lank na Scrooge ophou speel het en Nelson Mandela ter ruste gelê is."