Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Ons vir jou

Albert Maritz 2013-10-15 Ons vir jou is nogmaals ‘n versugting na lojaliteit, visie, en ‘n weerspieëling van die tweeledigheid van elke mens binne teenoorgestelde situasies. In ‘n blyspel is daar nie veel ruimte vir karakterontwikkeling of volronde karakters nie. Opperman en Sean Else se teks kom egter baie na daaraan. En dalk is die karakterontwikkeling op ‘n beter plek – in die gehoor ...?

Boekbekendstelling in Pretoria: Klimtol

2013-10-15 Tafelberg en Graffiti Lynnwood Bridge bied aan Graffiti Woord en Wingerd - die boekbekendstelling van Etienne van Heerden se Klimtol.

'n Besoek aan Pniël

Naomi Meyer Leefstyl 2013-10-15

“Net 'n vinnige, vlugtige besoek aan die dorp sal nie deug nie. Jy sal net te veel van ‘n wonderlike ondervinding misloop.” Matthew Cyster gesels oor sy tuisdorp.

Rocking the Daisies: Treurige soeke na ontsnapping

Gys Visser 2013-10-10 "Daar is ’n hulpeloosheid in ons jeug vandag, veral in Suid-Afrika. ’n Geneigdheid om te glo dat die antwoord vir alles wat pla lê in ontsnapping."

Anna Calvi: One breath

Réney Warrington 2013-10-10 "I suspect we are faced with genius here and I am at a loss for words."

Oral is my God

Ralph Barnard 2013-10-10 "Oral is my God is ’n kragtoer van die multigenreskrywer Johann P Boshoff binne die spesifieke genre van die dagstukboek."

Kaalgat tussen die Daisies

Louzel Lombard 2013-10-09 "Ongeag die demografie is almal wat met die N7 deur Durbanville of die R304 deur die Malmesbury-plase op pad na Darling ry, op soek na ’n speed wobble wat hul lewens sal ophelder. Diegene wat by Rocking the Daisies en ander soortgelyke rock- en transfeeste uithang, verbeel hulle dat hulle tydelik aan die beperkinge van die sosiale orde kan ontsnap. Gmf."

LitNet se "kos is kitskuns-kompetisie": wenner aangekondig!

2013-10-09 Moenie dit eet nie, Instagram dit (plak op LitNet se Facebookwerf en wen). Jy kan foto's neem en plak tot 14 Oktober 2013.

Evolusie, wetenskap en geloof: 'n Biografiese inleiding tot die denke van Teilhard de Chardin

Dirk Laurie 2013-10-09 "Hoe is dit dat skaars enige groot religie na die wetenskap gekyk het en bevind het: 'Dis beter as wat ons gedink het! Die heelal is veel groter as wat ons profete gesê het, grootser, subtieler, meer elegant. God moet selfs groter wees as wat ons kon droom'? In plaas daarvan sê hulle: 'Nee, nee, nee! My god is 'n klein godjie, en ek wil hê hy moet so bly.'"

Wen LAPA-boeke met jou nostalgiese brief – wenner aangekondig!

2013-10-09 Die wenner van hierdie kompetisie is Trienie Mahne.

Filverse: Animasiefilms van Afrikaanse poësie

2013-10-04 "Klassieke gedigte, asook die werk van kontemporêre digters, sal gebruik word om ’n 'visuele bloemlesing' saam te stel waarin ’n dialoog tussen woord en beeld geskep word."

AHi-kongres 2013

2013-10-03 Die Afrikaanse Handelsinstituut se 2013 kongres vind Oktober in Potchestroom plaas. Moet nie hierdie verrykende sake-geleentheid misloop nie.

Opening of Mamelodi reading room

2013-10-03 The University of Pretoria Faculty of Humanities invites you to the opening of the reading room at the Dr IM Monare Primary School as part of an institutional community service initiative.

Prize-winning pianist Jan Hugo at Unisa

Ina van Rooyen 2013-10-02 South African pianist Jan Hugo will perform at Unisa on Saturday 05 October at 18:00 in the Enoch Sontonga Hall in Pretoria.

En aksie: Kolligte op resente Afrikaanse filmkuns

2013-10-02 Unisa se Departement Afrikaanse en Algemene Literatuurwetenskap bied op 25 Oktober 2013 'n program oor die Afrikaanse filmkuns aan.

The Conjuring: Vreesaanjaend

Suzette Myburgh 2013-10-02 "Ed en Lorraine Warren het sedert die 1960’s in Amerika gewerk met gevalle van okkultiese teistering en The Conjuring is ook ’n biofliek oor hulle lewe – Lorraine (’n bekende clairvoyant) was op 86 ’n raadgewer vir die draaiboekskrywer en regisseur."

Midnight’s Children: Meesleurend, epies, wonderbaarlik

Suzette Myburgh 2013-10-02 "Midnight’s Children is ’n meesleurende, epiese, wonderbaarlike, kleurryke, beeldskone, oordadige, groothartige film – “there is a generosity of story,” soos my fliekgenoot gesê het."
Top