Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Roos van Jou Mond: Die digkuns van Ingrid Jonker

2013-09-05 Niki Romijn voer Roos van Jou Mond van 19 tot 21 September om 20:00 by die Kalkbaai-teater op. 

SA Akademie: Opwindende bekronings en simposium op Stellenbosch

2013-09-05 Dodelike outonome robotte; 'n blik op die wanaanbieding van owerheidshulpbronne; die hoe en wat van biografie; is van die onderwerpe wat deur kundiges by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium (12/13 September) op Stellenbosch bespreek sal word.

Fokofpolisiekar – en nou's dit al tien jaar later

Amber Kriel 2013-09-04 "Tussen die groen wingerde van Durbanville se plase lê die Hillcrest-landgoed knus in die hoek weggesteek. Vanaand tree die stout seuns (of mans, eerder) van die Afrikaanse rock-toneel hier op."

Clover Aardklop 2013: Theo Kleynhans gesels oor die omvangryke kunsprogram

Réney Warrington, Theo Kleynhans 2013-09-04 Clover Aardklop bied vanjaar 'n omvangryke kunsprogram, moontlik gemaak deur die ATKV. Kunskurator Theo Kleynhans gesels daaroor.

Briljant, vermaak uit die boonste rakke

Albert Maritz 2013-09-04 The bear en The proposal: Vir hierdie vermaak ry mens van ver af. Dis twee kort stukke, uit die pen van Tsjechof, so dis net reg vir lekker sit en vermaak word soos jy lank laas vermaak is."

Franz Schubert song cycle at Unisa

Ina van Rooyen 2013-09-03 The prolific German art song composer Franz Schubert’s song cycle Winterreise will be performed by tenor Florian Cramer in a seldom Lieder concert in the Enoch Sontonga Hall at Unisa on Sunday 8 September at 16:00. 

Eye catching portraits at Art.b gallery

2013-09-03 Impressive new exhibition opening at the Art.b gallery in Bellville.

Geon Nel is Die goëlaar

Geon Nel, Naomi Meyer 2013-09-03 "Daniël kan hulle help – hy praat met die afgestorwenes. Oftewel, dit is wat hy hulle laat glo, maar eintlik is dit oëverblindery. Of so het Daniël geglo … ’n Magiese verhaal vol truuks en illusies met kulkunstenaar en akteur Geon Nel as Daniël." Geon Nel gesels oor Die goëlaar.

Namibiese Woordfees 2013: Slypskole met Riana Scheepers

Riana Scheepers, Naomi Meyer 2013-09-03 Riana Scheepers is een van die skrywers wat gedurende die Namibiese Woordfees 2013 slypskole aanbied. Sy deel foto's van vorige slypskole en boekgesprekke met LitNet se lesers.

Tuin van Digters 2013: Theo Kemp gesels oor die program

Theo Kemp, Naomi Bruwer 2013-09-03 Die Breytenbach Sentrum op Wellington bied op 14 September die Tuin van Digters aan. Naomi Bruwer het by Theo Kemp uitgevind wat alles by die fees aangebied word.

Clover Aardklop 2013: Tien skole ding mee om die titel van ATKV-Tienertoneelwenner

Naomi Bruwer 2013-09-03 Toneelgroepe van tien hoërskole ding tydens Clover Aardklop in die finaal mee om die gesogte titel van ATKV-Tienertoneelwenner vir 2013, met prysgeld van R45 000. Naomi Bruwer het by Lizané Basson van die ATKV uitgevind wat die gehoor kan verwag.

Open Book Festival 2013: Tickets giveaway!

2013-09-03 LitNet is pleased to announce that the Open Book Festival 2013 is giving away ten tickets to two events respectively at this year’s festival.

Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing 2013

2013-09-03 Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch nooi u hartlik uit na die veertiende jaarlikse DJ Opperman-gedenklesing op 26 September.

Clover Aardklop 2013: Lelia Etsebeth gesels oor Bokkie Botha

Naomi Bruwer 2013-09-02 Bokkie Botha betree vanjaar die verhoog by Aardklop. Wie is sy en wat wil hierdie lugwaardin vir die wêreld vertel? Naomi Bruwer het vir Lelia Etsebeth oor hierdie eenvrou-komedie uitgevra.

Boekbekendstellings by die Tulbagh Lentefees

LAPA Uitgewers 2013-09-02 LAPA Uitgewers en die Tulbagh Lentefees nooi jou na drie boekbekendstellings op 7 September 2013.

Saartjie Botha beloof om die gehoor weer te bekoor

Saartjie Botha, Ineke Coetzee 2013-08-30 Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.

Namibiese Woordfees 2013: The Lesson

2013-08-30 Kyk na die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. The Lesson vertoon om 20:00 op 2, 3 en 4 September 2013.

Jak de Priester bring N1 van my hart na Aardklop

Henry Cloete 2013-08-29 "Ek is ’n groot aanhanger van die animasiekunstenaar Diek Grobler se werk en dit was my idee om hom deel te maak van my produksie."

Namibiese Woordfees 2013: Volledige program

2013-08-29 Hier is die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. Die fees vind vanaf 2 tot 7 September 2013 in Windhoek plaas.
Top