Geestelik

LitNet se ruimte vir die gees
LitNet's space for the spirit

“My pa was ’n dominee!”

Jean Oosthuizen Geestelik 2015-07-01

Jean Oosthuizen het met ’n paar uiteenlopende pastoriekinders gesels om te hoor watter invloed die pastorielewe op hulle geloofsvorming gehad het.

Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg Onderhoude 2015-06-23

"Aangesien die huidige aarde moet vergaan, kwel die ekologiese krisis min Christene. Van hulle vra: Waarom moet ons moeite doen om die aarde te red as dit tog eendag moet vergaan?"

Waarheen nou met die kerk?

Jean Oosthuizen Geestelik 2015-05-20 Hoofstroomkerke in Westerse lande trap wêreldwyd al hoe meer klei om lidmate te behou, en veral jongmense bly in al groter wordende getalle weg uit die kerk. Ook in Suid-Afrika het kerkleiers by die afgelope sinode van die NG Kerk in die Wes- en Suid-Kaap gevra waarheen nou met die kerk? As die kerk hom […]

Germanicus vir vandag

Chris van der Merwe Geestelik 2015-05-19

"Dit is dan miskien die antwoord op die vraag wat Dirkie Smit gestel het: 'Hoe moet ’n mens lewe wanneer die samelewing deur en deur verdorwe is?'"

Aborsie, die groot keuse: moord of nie?

Jean Oosthuizen 2015-03-18 "Sowat die helfte van alle swangerskappe in Suid-Afrika eindig in aborsie."

US Woordfees 2015: Kyk God rugby?

Jean Oosthuizen 2015-03-17 "Die tragedie is dat ons maklik sê dáár is God as ons wen, maar die vraag is waar is God as ons verloor?"

US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?

Jean Oosthuizen 2015-03-11 Is God ’n man of ’n vrou? En kan God dalk selfs gay wees? 

Waarom dominees bly of gly

Jean Oosthuizen 2015-02-04 Wat gebeur dat soveel predikante ontnugter raak en twyfel in hulle beroepskeuse of nie langer kans sien om dominees te wees nie? Jean Oosthuizen stel ondersoek in.

Lina Spies resenseer Geloof anderkant Sondag

Lina Spies 2015-01-19 "(D)aar (is) naas ongelowiges ook buitekerklike Christene wat hulle band met die kerk verbreek het, maar gelowig gebly het en wil bly. Dis veral met hulle dat Müller in gesprek tree."

Mistieke teologie dalk die kerk se reddingsboei

Jean Oosthuizen 2015-01-13 Jean Oosthuizen gesels met twee teoloë wat fokus op die kontemplatiewe kant van spiritualiteit oor wat mistieke spiritualiteit behels en hoe dit van tradisionele kerk verskil.

NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar

Jean Oosthuizen 2014-12-10 Duisende lidmate van die NG Kerk is landswyd besig om hulle stemme uit te bring vir of teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat dink sy en haar kerk daarvan. 

Onderhoud: Anton van Niekerk gesels oor sy geloofsoortuigings

Jean Oosthuizen, Anton van Niekerk 2014-12-03 "Dat ek iets/iemand vertrou, beteken nie noodwendig dat ek iets met sekerheid weet nie. Onsekerheid is net so deel van die geloof soos sekerheid."

Tien vrae: Elaine Marais oor Afdraaipad

Elaine Marais, Naomi Meyer 2014-11-26 "In hierdie geval was ek werklik onkant gevang deur hoe algemeen emosionele aftakeling voorkom. Dis iets wat mense eerder wegsteek. Dis regtig hartverskeurend om te hoor hoe baie vroue afgebreek word deur die mense wat veronderstel is om hulle lief te hê en veilig te laat voel."

Bijbel in Gewone Taal

Hendrik-Jan de Wit 2014-11-26 "De Bijbel in duidelijke taal met als doel om de Bijbel beschikbaar te stellen voor iedereen. Dat is de doelstelling van de nieuwste Bijbelvertaling die deze maand uitkwam. Het is een betrouwbare vertaling geworden in eenvoudige taal."

Resensie: Waarom soveel Bybelvertalings? Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

Christo HJ van der Merwe 2014-11-18 In sy resensie van Waarom soveel Bybelvertalings? ondersoek Christo van der Merwe die geslaagdheid waarmee Jan van der Watt die vraag na soveel Bybelvertalings en watter een van al die vertalings ? mens dan moet kies beantwoord.

'n Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (BDV – Die Bybel: 'n Direkte Vertaling)

Henning Snyman 2014-10-28 "’n Nuwe vertaling van die Bybel in Afrikaans is belangrike nuus. Dat dit nou, vir die eerste keer, ’n werklik bronteksgetroue vertaling is, is opwindende nuus."

Op die spoor van die "profeet" TB Joshua

Jean Oosthuizen 2014-10-13 Jean Oosthuizen loop terug op die spoor van die “profeet” TB Joshua ’n dekade of wat gelede toe Afrikaanse mense ook in groot getalle Lagos toe gestroom het om deur hom gesond gebid te word.

Christen buite die kerk

Lina Spies 2014-09-25  "Hoe het dit gebeur dat ek buitekerklik geword het en uiteindelik in 2013 na die Woordfees amptelik uit die kerk bedank het?" Lina Spies oor haar verhouding met die kerk.

Wanneer die kerk met die wêreld in gesprek tree

Jean Oosthuizen 2014-09-25 Gelowiges, ongelowiges en buitekerklikes het verlede week om ’n ronde tafel gaan sit en met mekaar in gesprek getree. Jean Oosthuizen gee sy indrukke van die gesprek.
Top