Geestelik
LitNet se ruimte vir die gees
LitNet's space for the spirit
Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun
2013-07-09"Soos wat mense die onderwerp van homoseksualiteit vermy het, het dit vir Eileen aan die spreekwoordelike olifant in die sitkamer herinner. Die olifant is daar, maar niemand praat daaroor nie."
Godheid in aksie
2013-06-05 "Soos wat die bouer ’n onontbeerlike leer benodig om sekere hoogtes te bereik, so is hierdie manuskrip ’n ondersteuning vir enigiemand wat dit in die veld van die praktiese spirituele wil uitwaag."Manlike hoofskap?
2013-05-08 "Sekere dames hou nie van hierdie idee van onderdanigheid nie. Soms dink ek ons verstaan dit heel verkeerd. Voor God is dit nóg man nóg vrou. In waarde staan ons gelyk voor God. Ons rolle in die huwelik verskil egter"Wie's die engel: kerk of media?
2013-04-17 "Doodgewone liefdesdiens van die kerk ... voldoen nie aan koerante se daaglikse behoefte aan verkoopbare nuus nie ..." Kerkbode-korrespondent beskou die media se hantering van die kerk.Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare
2013-03-12 "Ek onthou, wanneer ek verby sy stilwordingsplek gestap het, die klank van sy basstem onderlangs, agter die toe deur. Hoe hy bid en vas en bid."Siftingsproses van die lewe
2013-03-06 Iemand het eenkeer gesê dat jy elke oomblik van die dag ’n keuse maak. Wetend of onwetend. Gaan jy links beweeg of regs?Bybels vir Afrika!
2013-03-04 Die Gideons Internasionaal is ’n interkerklike organisasie met ’n visie om bybels w?reldwyd te versprei in sekere strome van die lewe. Voorwaar ’n dinamiese kragbron in gratis Bybelplasing.Protea Boekhuis tree in as donateurs van Kerkbode-gesprekke
2013-02-14 Die US Woordfees kondig met genoeë aan dat Protea Boekhuis as donateurs ingetree het om die gesprekke waarvan Kerkbode as donateur onttrek het, moontlik te maak.’n Lewe van menswaardigheid – 'n gesprek oor die bruin identiteitseminaar
2012-11-27 ’n Interdissiplinêre konferensie oor bruin identiteit word aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch. Naomi Meyer het prominente rolspelers en seminaarbydraers by die seminaar hieroor uitgevra.Boekbekendstelling: Go'el Yisra'el – Verlosser van Israel
2012-08-21 Kuier saam Marzanne Leroux-Van der Boon by die bekendstelling van haar jongste boek op 1 September in Kroonstad.Homoseksualiteit
2012-07-16Ten spyte van wat enige godsdiens oor die saak te sê het, is die menslike realiteite besig om die oorhand te kry, en soos die mag van die kommunikasiewese besig om die wêreld vinnig te laat krimp, so vinnig is die wanpersepsies deur ‘n wye spektrum godsdienste aangeblaas, ewe vinnig besig om te blus, en dit ook vir ‘n beter wêreld in die vooruitsig.
Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence
2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”Lux Verbi-weggee: Wenner bekend gemaak
2012-01-08Lux Verbi gee die volgende boeke weg om jou 2012 mee af te skop.