Toyota Stellenbosch Woordfees

US Woordfees 2015: Foto's van 16 Onse

Gerrit Rautenbach 2015-03-12 16 Onse is die vlagskip-produksie van vanjaar se US Woordfees en dié reënboog-musiekvertoning het voorwaar ’n sterk verteenwoordiging van onse almal se musiek. 

Indrukke en foto's van Poolshoogte by die US Woordfees

Catrina Wessels 2015-03-12

"Weens beperkte tyd het die gehoor nie kans gehad om vrae aan die paneel te rig nie. Dit sê op sigself iets van die stand van sake in die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie: daar is baie om oor te praat en daar is mense wat hulle daarmee bemoei."

US Woordfees 2015: Kan God eensydig wees?

Jean Oosthuizen 2015-03-11 Is God ’n man of ’n vrou? En kan God dalk selfs gay wees? 

Sanlam | LitNet-poësieslypskool by die US Woordfees 2015

Mellet Moll Akademies en skole 2015-03-11

 Mellet Moll beskryf dié dag as een van "slypstene en woordsmede". Naomi Bruwer deel haar foto's.

US Woordfees 2015: Foto's van Toorwoorde roep my se opening

Gerrit Rautenbach, Naomi Bruwer 2015-03-10  In D-straat Galery is ’n unieke uitstalling te sien as deel van die US Woordfees 2015. Toorwoorde roep my is kunswerke van 11 kunstenaars wat almal geïnspireer is deur lirieke van Valiant Swart.

US Woordfees 2015: Foto's van Zelda la Grange: Goeiemôre, mnr Mandela

Gerrit Rautenbach 2015-03-10 Zelda la Grange se Goeiemôre, mnr Mandela was ’n kits-blitsverkoper, maar wie is Zelda regtig? Piet Croucamp het dit probeer uitvind in die US Woordfees Boektent. 

US Woordfees 2015: Moestas deur Deborah Steinmair

Naomi Meyer 2015-03-10 Deborah Steinmair: "Skryf is tog nie soos mandjies vleg nie. 'n Mens kan nie 'n boek wat jy vir lesers aanbied gebruik om jou jou eie kwessies te verwerk nie."

US Woordfees: Die Roebaijat van Omar Khajjam

2015-03-09 Uit die Afrikaanse Roebaijat, die kwatryne van die Persiese digter Omar Khajjam, lees die digter-vertaler Daniel Hugo voor, en liedjieskrywer Nedine Blom sing.

Keep in touch with the Dutch!

Ingrid Glorie 2015-03-09 "Onder grote belangstelling vond op zaterdag 7 maart in het Erfurthuis weer de jaarlijkse Neerlandistiekdag plaats, inmiddels een vertrouwd onderdeel van het US Woordfees in Stellenbosch."

Rate hom met Renata: Son, maan en sterre

Renata Redelinghuys 2015-03-08  In Die Burger het Saartjie Botha genoem dat sy uitsien na Son, maan en sterre by die US Woordfees 2015. Hier gesels Renata met Wilhelm van der Walt, wat in hierdie toneelstuk speel.

US Woordfees 2015: Frats

2015-03-07  Frats het op Vrydagaand die 6de Maart 2015 om 20h30 by die Klein Libertasteater op Stellenbosch geopen. Die toneelstuk vorm deel van die US Woordfees. Dan volg nog net twee optredes: Saterdag om 17h en Sondag om 11h.

Siener van die suburbs by die US Woordfees 2015

2015-03-04 Siener van die suburbs, waarvoor PG du Plessis in 1972 die Hertzogprys ontvang het, is vanjaar op die US Woordfees.
Top