Toyota Stellenbosch Woordfees

Koop US Woordfeeskaartjies teen afslag

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-11

Op Vrydag 12 Februarie 2016 kos 'n 1000 US Woordfeeskaartjies slegs R30 elk.

Bertie Coetzee by US Woordfees 2016: "Die senuwees sal erg knaag so ’n ruk voor die show"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-10

"As mens lanklaas gespeel het, is lirieke soos daai koedoe in die skemer agter ’n haakbos – as jy hom uit die hoek van jou oog kyk, dan sien jy hom, maar sodra jy vir hom kyk, verdwyn hy."

Schalk van der Merwe by US Woordfees 2016: "So ’n produksie is ’n rare ding"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-10

"Dit maak my as kitaarliefhebber vreeslik opgewonde – hierdie gaan baie goed op die oor wees!"

Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand

LitNet kykNET Portaal 2016-02-10

Hierdie produksies, heelwat daarvan te sien by vanjaar se US Woordfees, is benoem vir Fiësta-toekennings: "Son. Maan. Sterre. het agt benoemings gekry, Amper, Vrystaat, Die Dag is Bros en In Glas het elk vyf benoemings, Liewe Heksie: Flower Power en Skuldeiser spog met vier benoemings elk, Santa Gamka met drie benoemings en Buite Blaf die Honde Swart, Nie As Ek Sing Nie: Laurika Rauch en Al Lê die Berge Nog So Blou het elk twee benoemings gekry."

US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit

François Verster, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-02-09

"Ontnugter? Glad nie – ek het nie diensplig gedoen en gedink dit sal ‘n piekniek wees nie, en ek het ook nie gedink die kommunistiese aanslag was ’n Rooikappiestorie nie."

US Woordfees 2016 interview: Rainbow Scars by Mike van Graan

Mike van Graan, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-09

"Scars are not only physical. Hurt – and therefore, scars – may take emotional, psychological and intellectual forms too." 

Onderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik

Alex Hamilton, Ilza Roggeband kykNET Portaal 2016-02-03

Alex Hamilton, visuele kunskurator van die US Woordfees, gesels met Ilza Roggeband oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in Visuele Kuns by vanjaar se kykNET Fiëstas.

US Woordfees 2016-onderhoud: Plant vir my 'n boom, André

Deborah Steinmair, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-01-29

"Uiteindelik is dit, soos altyd, Ingrid wat na vore tree; verlore, gebroke, behoeftig, aangrypend, veeleisend, betowerend."

Milan Murray: Fiësta-benoeming 'n welkome pluimpie

Milan Murray, Ilza Roggeband kykNET Portaal 2016-01-27

"Dis die 'vierde muur' wat my fassineer. Daardie gevoel dat ek inkyk in iemand anders se wêreld."

Teateronderhoud: Amper, Vrystaat

Antoinette Louw, Cintaine Schutte, Naomi Meyer, Milan Murray Teater 2016-01-22

Ontmoet die drie susters wat mekaar van voor af in Amper in die Vrystaat moet leer ken. Amper, Vrystaat was die wenner van Beste Debuutproduksie by die Vrystaatse Kunstefees 2015, is pas vir vyf Fiësta-toekennings genomineer en is binnekort by Die Boer in Durbanville en die US Woordfees in Stellenbosch te sien.

Skrywers wat opgeneem word in die US Woordfeesbundel 2016 bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-01-14

Die US Woordfees publiseer vanjaar vir die eerste keer ʼn kortverhaalbundel. Uit ’n totaal van 99 inskrywings is 24 skrywers se verhale gekies.

Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016

LitNet Skryfsake en rubrieke 2016-01-11

LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.

US Woordfees se teateraanbod die beste ooit

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-01-06

Die 2016 US Woordfeestoneelprogram bied voorwaar iets vir elke smaak. Van 'n klug tot drama, eenpersoonsoptredes tot groot rolverdelings, klassiek tot splinternuut geskryf.

Foto's: ABC van die US Woordfees (1)

Imke van Heerden, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-11-18

Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.

Foto's: ABC van die US Woordfees (2)

Imke van Heerden, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-11-18

Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.

Foto's: ABC van die US Woordfees (3)

Imke van Heerden, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-11-18

Adam Small, Amanda Strydom, Anton Goosen – en dis net die begin. Kyk na ons alfabetfoto's van die feesprogram-bekendstelling vir 'n voorsmakie van die US Woordfees 2016.

US Woordfees 2016: Program

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-11-16

Hier is die US Woordfees 2016 se volledige program. Kom, jy sal bly wees.

Uitslae: Sanlam WOW Spelfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-10-28

Die land se beste spellers in Afrikaans wen speel-speel.

Nasionale ronde van Sanlam WOW Spelkompetisie

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-10-13

"Drie leerders per graad uit elk van die nege provinsies sal op Saterdag 17 Oktober byeenkom om sake uit te spook as spelkoning- of koningin."

Video: US Woordfees Leeskring – Madri Victor gesels met Barbara Joubert

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-09-23

Madri Victor gesels met Barbara Joubert, kosredakteur van Sarie, oor haar kookboek Kostalgie by die eerste US Woordfees Leeskring.

Top