Toyota Stellenbosch Woordfees

US Woordfees 2016: Brugbouers na gister

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Vandag se leser kan eintlik nie hulself indink in die tydsgees van daardie tyd nie. Dit is waarom fiksie belangrik is. Fiksie help die leser om daardie tye te interpreteer."

US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes.

US Woordfees 2016: Die skrywer as morele agent - feit of fiksie?

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

Henk Breytenbach: "Die rede waarom mense misdaadfiksie koop, is omdat die leser en die skrywer saam moet soek na maniere om die skuldige aan die pen te laat ry."

US Woordfees 2016: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek deur Susina Jooste en Henk Stander

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Die laaste Vrydagoggend van die US Woordfees 2016 het afgeskop met ’n glasie vonkelwyn en vars oesters."

US Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Ek het so gewens ons kon elke student op Stellenbosch blootstel aan Small se struggle-literatuur in Afrikaans. Hoe lekker sou dit nie wees as die #OpenStellenbosch-beweging kon boogie op die Afrikaanse strugglemusiek nie?"

US Woordfees 2016: My kind, my memoire

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-16

"Al drie skrywers sê dit was nodig om hul pyn met ander te deel, want daar is talle mense wat ook deur trauma geraak word ..."

US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-15

"Hulle kook Kaaps: gesinskos, huiskos. Deur gereeld in te bel na Amore Bekker se program op RSG, het dié twee dames oral in Suid-Afrikaners se harte ingekruip."

US Woordfees: Kanker die keiser van alle kwale

Jean Oosthuizen Jonathan Ball-portaal 2016-03-15

“'Ek is nie kwaad vir die Here nie,' sê Fourie, wat ʼn diep gelowige is. 'Maar somtyds as ek haar so mis, vra ek steeds: Here, kon U dan nie maar net ʼn ander plan gemaak het nie?'”

US Woordfees: God is 'n metafoor

Jean Oosthuizen Boeke en skrywers 2016-03-15

"Hy het finaal weggestap van die gedagte dat God ’n persoonlike wese is, het die filosoof Wille Esterhuyse tydens die bespreking van sy jongste boek, Geagte Jahwe, by die US Woordfees gesê."

US Woordfees 2016: Onthou is die pantser teen vergeet

Jean Oosthuizen, Gerrit Rautenbach Jonathan Ball-portaal 2016-03-15

Vyftien jaar na sy eerste boek, Moer toe die vreemde in, het die avontuurskrywer C Johannes Bakkes sy sewende reisverhaal, Openbaring, tydens die afgelope Woordfees aan feesgangers bekendgestel.

US Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-15

"’n Groot deel van die gesprek het daaroor gehandel dat hedendaagse krimis, ook boeke wat skynbaar op vroue gemik is, veel donkerder temas aanraak as tevore."

US Woordfees 2016: die tong

Herman Lategan Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-14

"As daar 'n sterk simbool van die US Woordfees is wat vir my in 'n kunswerk vergestalt word, is dit dié van ʼn tong. En dis nie sommer 'n hierjy-tong nie, dis 'n jong man wat syne vir die wêreld in ʼn treffende werk deur Hannalie Taute uitsteek, getiteld 'Op die punt van sy tong'. Daar is dus goed wat sluimer, wat nie gesê word nie."

US Woordfees 2016: Amper, Vrystaat

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-12

"Amper, Vrystaat raak mens aan die hart. Dis die soort stuk wat veroorsaak dat 'n lid van die gehoor direk daarna haar ma sal bel om 'n slag te vra hoe dit gaan."

US Woordfees 2016: Om met respek van mekaar te verskil

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-11

"As mense met respek van mekaar verskil sal meer mense luister na dit wat jy wil sê."

US Woordfees 2016 en Design Indaba: Omtrent mentorskap

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-10

Gehoor op RSG by US Woordfees 2016: “Mentorskap is ’n kuns. Mentors moet bybly met tegnologie, ontwikkeling en ontdekking.” Ook Li Edelkoort, ’n Nederlandse neiging-voorspeller, het hierdie tendens aangeraak.

US Woordfees 2016: Cass Abrahams se 'n Lewe met kos

Izak de Vries PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-03-10

"’n Lewe met kos vertel soveel van ons land se mense en geskiedenis."

US Woordfees 2016: Die Evangelie volgens Die gangsters

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-10

"Die gangsters van Die gangsters wil van geweet wees. Hierdie gangsters ís van geweet, al was dit net vanaand op die verhoog."

US Woordfees: Skuld, die grootste dwelm van die 21ste eeu

Jean Oosthuizen Jonathan Ball-portaal 2016-03-09

"Kruger se boek bied ’n Bybelse perspektief aan Suid-Afrikaners wat spartel om hulle begroting te laat klop."

US Woordfees-teaterresensie: Slegs vir almal

Yolanda Saayman Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-09

Slegs vir almal is ’n verhoogstuk wat jou op jou sitplek se punt genael gaan hou.

US Woordfees 2016: LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees

Ronel Geldenhuys, Naomi Meyer Film 2016-03-09

Wat is die doel van die LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees? "Om ‘n platform te gee aan die stem van die jeug vir ‘n wêreld van eenheid, gemeensaamheid en vrede."

Top