Toyota Stellenbosch Woordfees

Die Burger 100: Sy mense en hul stories deur Bun Booyens en Aldi Schoeman

LitNet Boeke en skrywers 2017-03-03

"Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het – van die Groot Griep en die twee wêreldoorloë tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013."

Chaka in Afrikaans by US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-03

Thomas Mofolo se bekende Chaka is pas in Afrikaans vertaal deur Chris Swanepoel. Alfred Schaffer gesels by die US Woordfees met Swanepoel en Antjie Krog, wat die oudioweergawe van die boek lees.

NB-Uitgewers by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-03

NB-Uitgewers bied vanjaar weer ’n propvol, opwindende skrywersprogram by die US Woordfees aan. Hier is ’n volledige dag-tot-dag-gids – moet dit nie misloop nie!

WAT-nuutskeppingskompetisie tydens die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-02

Dit is weer tyd vir die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie, in samewerking met RSG en die ATKV. Daar is nog tyd tot 3 Maart om voorstelle te stuur en in aanmerking te kom vir kontantpryse en ’n naweek vir vier by ’n ATKV-oord.

Drif by US Woordfees 2017

Mari Borstlap, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-01

“Die teks is dig en ryk en die karakters kompleks, maar ek is baie dankbaar vir ’n uitsonderlike rolverdeling wat hierdie magiese wa werklik met fyn aanvoeling en oortuiging deur die Drif trek.” 

Bosch in Africa exhibition at the US Woordfees, interview and video

Steyn du Toit Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-28

"One of the major drawcards of this year’s visual arts programme during Woordfees, is a group exhibition curated by Sandra Hanekom that celebrates the work and legacy of Dutch painter Hieronymus Bosch."

US Woordfees interview with Mark Chapman about Peace corps

Steyn du Toit Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-23

"While they are experiencing Peace corps during this year’s Woordfees festival, Chapman says he hopes visitors will take the time to find enjoyment in the detail and subtleties of the exhibition’s war-peace theme."

LAPA by die US Woordfees 2017

LAPA Uitgewers Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-23

LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2017. Ons sal jou wys wat in ons skrywers steek.

Potblou / Blou Pot at the US Woordfees 2017

Steyn du Toit Lifestyle and entertainment 2017-02-22

"With the pairing up of each visual artist with a blue pot made by one of the ceramicists, the challenge is to explore the object through each artist’s respective medium."

Bacchus in Hillbrow by US Woordfees 2017

François Maree, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-22

“Die stuk is ’n uitbeelding van die mensdom as ’n narrespel van die absurde.”

wys my jou gogga by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-16

Kunsuitstalling: wys my jou gogga by die Slee Galery van 3 tot 10 Maart 2017.

Alex Hamilton: An interview about the US Woordfees 2017

Alex Hamilton, Steyn du Toit Lifestyle and entertainment 2017-02-16

“The local art world is currently undergoing a spring season. There are currently more working, or career artists in South Africa than ever before. This creates a wonderful positive creative energy.”

Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017: ’n onderhoud

Nico Scheepers, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-15

"Dis snaaks, dis hartseer, en ek dink mense wat Amper, Vrystaat gekyk het sal weer dieselfde eerlikheid en deernis kan verwag."

Boerneef sing Palissandertaal by US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-15

Die toonsettings van Boerneef en C Louis Leipoldt wat in hierdie konsert gebruik word, word omlyn deur die spreektaal van digters wat grootgeword het in die Hantam, Bokkeveld en die Sederberge.

Landskap by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-14

Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard skep ’n landskap van musiek met woorde uit gedigte.

Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?

Elsabé Brits Seminare en essays 2017-02-09

“Die dag toe ek, soos ‘n snuffelhond, die spoor van Emily Hobhouse geneem het, was die ellende van die Anglo-Boereoorlog juis nié my fokus nie.”

Konnexi debuteer by die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-08

Konnexi, met Luna Paige, Pops Mohamed en Schalk Joubert, is ’n oudiovisuele reis deur die lewens van doodgewone Suid-Afrikaners.

Kommapunt by die US Woordfees – ’n onderhoud

Liné Loff, Dianne Du Toit Albertze Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-06

"Verskillende mediums, soos sang, fisieke teater, digkuns en storievertelling, word gebruik om die gehoorlede in die binnekamer van die spelers se privaatste herinneringe in te laat."

Die vlammende fez

Lindi-Heila Smit, Naomi Meyer Feeste 2017-02-01

Lindi-Heila Smit vertel vir Naomi Meyer van Die vlammende fez – ’n produksie wat by die US Woordfees, die KKNK en die Suidoosterfees te sien is.

Saartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017

Saartjie Botha, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-01-25

"’n Fees kan net opwindend bly as daar elke jaar nuwighede en verrassings op die program is. Ons is verbind tot die groter gemeenskap van Stellenbosch en is opgewonde om HS Cloetesville se skoolsaal vir die eerste jaar as venue te gebruik."

Top