Toyota Stellenbosch Woordfees
Pa, maak vir my ’n vlieër, pa by US Woordfees 2017, ’n resensie
2017-03-13"As mens agter hulle dialoog en toneelspel inklim, is daar ’n ander boodskap wat na vore kom: ’n boodskap van die geroetineerde bestaan van die hedendaagse volwassene, wat presies weet hoeveel treë hy elke dag na sy kantoor stap, en by hoeveel skoorstene hy verbystap."
Die jeug sê: Afrikaans ja – en ook ons ander tale
2017-03-13“Alle inheemse tale moet mettertyd tot akademiese tale ontwikkel word sodat al Suid-Afrika se kinders die beste geleentheid kan kry om hul volle potensiaal te ontsluit.”
Kan ’n skrywer ’n ander kultuur se hoed opsit?
2017-03-10"Veral wanneer jy skryf oor iemand se trauma, vernedering of verlies, kan dít wat jy skryf die persoon weer van vooraf seermaak. Die skrywer moenie deel raak van die probleem nie."
US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend
2017-03-10"Met Huilboek nooi Hattingh jou soos ’n troue vriend tot binne-in sy hart om saam met hom te stap deur die pad van sy veelbesproke lewe. Jy wil saam met hom lag en saam met hom huil, soos almal wat by die Woordfees saam met hom om ’n tafel kon sit en bier drink."
US Woordfees 2017: Fotoalbum 1
2017-03-09LitNet wys wat gebeur by die Woordfees. Naomi Bruwer deel haar eerste feesfoto's en -video's.
US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?
2017-03-09“Hoe kan ’n Afrikaner nie oor die kerk skryf nie, want feitlik alle Afrikaners kom uit ’n agtergrond waar die kerk geweldig voorskriftelik was en bepaalde vrae in mense se gemoed gelaat het.”
Die vlammende fez: 'n teaterresensie
2017-03-08"Die vlammende fez is nie net een produksie nie, dit is baie. Dit bestaan uit 'n veelheid van mense se stories, musiek, gesels en geskiedenisse."
US Woordfees 2017: Die toekoms van hoër onderwys in Suid-Afrika
2017-03-08"Suid-Afrikaanse universiteite het die besonderse vermoë om ten spyte van die gebrek aan ondersteuning en hulpbronne steeds hoë akademiese standaarde te handhaaf."
US Woordfees: HemelBesem se god praat Afrikaans
2017-03-07"Min mense beskik oor die vermoë om ’n gehoor so mee te sleur soos hierdie gewilde rymkletser met ’n ruim hart vir mense en groot liefde vir Afrikaans."
US Woordfees 2017: Sing jy van bomme, ’n onderhoud
2017-03-07"Dertig jaar gelede was Suid-Afrika in die greep van ’n magtige militêre masjien met sensuur en indoktrinasie en ongelykheid as grondbeginsels. Die land is bevry van dié ongeregtighede. Nou is daar egter uiteraard nuwe monsters om aan te vat."
US Woordfees 2017: Drie, ’n resensie
2017-03-06"Louis Preller is ’n 37-jarige, enkellopende OCD-lyer. En hy verkies die donker, want dan kan niemand sy foute sien nie."
US Woordfees: Hitler, Verwoerd, Mandela en ek deur Marianne Thamm
2017-03-06"Net soos vandag se generasie vrae vra oor Hitler en apartheid, sal toekomstige generasies vra: Wat het julle gedoen toe Nkandla plaasgevind het? Wat het julle gesê en hoe het julle dit gestop?"
Kyk hoe lirieke lewe kry by die Sanlam Musiekfees 2017
2017-03-06Meesterlike lirieke van die beste plaaslike musikante sal gevier word by die jaarlikse Sanlam Musiekfees wat van 3 tot 12 Maart 2017 by die US Woordfees in Stellenbosch plaasvind.
US Woordfees 2017: Bekendstelling van die kortverhaalbundel Wys
2017-03-06Die US Woordfees se kortverhaalbundel is Vrydagaand bekendgestel. Michèle Meyer is aangekondig as wenner van die R30 000-prys, geborg deur Du Toitskloof Kelders.
US Woordfees 2017: Totally twins
2017-03-06"Hoe oefen mens vir ’n vertoning as die drie musikante in verskillende lande woon? vra hulle. Met Skype, met WhatsApp, met tydsverskille. Mens oefen as mens ’n aanvoeling het vir mekaar."
US Woordfees 2017: Wolf Britz gesels oor Piekniek by Mpande, née Dingaan
2017-03-06"Omdat Dingaan en Mpande ook beide leiersfigure was, is hulle dus ideaal vir ’n kabaret wat kyk na mag en hoe ons humor kan gebruik om mag te ondermyn."
