Toyota Stellenbosch Woordfees

US Woordfees 2016-teaterresensie: Buite blaf die honde swart

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-09

"Buite blaf die honde swart hou 'n spieël voor die Suid-Afrikaanse gehoor se gesig."

US Woordfees-foto's: Anton Goosen word 70

Gerrit Rautenbach Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-08

Liedjieboer Anton Goosen se 70ste verjaarsdag is 'n huldigingskonsert op vanjaar se US Woordfees gevier. Gerrit Rautenbach deel 'n paar kiekies.

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

Jean Oosthuizen Jonathan Ball-portaal 2016-03-08

"Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak."

US Woordfees 2016: Philida van die Delta

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-03-07

"Philida van die Delta is gemeenskapsteater, maar min sou dit sê as hulle daar was. Die deelnemers, die orkes en die skrywers is meestal plaaswerkers in diens van Solms-Delta wynlandgoed. Enige persoon wat al die Delta Soetstemme en die Delta Langbroek-orkes beleef het, sal weet hulle is puik."

Amraal @ US Woordfees 2016

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-03-07

In 2015 haal Marinda van Zyl se Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. 'n Boekbekendstelling van hierdie boek het by US Woordfees 2016 plaasgevind.

Protes by US Woordfees 2016: Betogers ontwrig boekbekendstelling

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-05

Sjef Snoekie se vertoning by die US Woordfees is Vrydagaand 5 Maart 2016 onderbreek deur betogende studente.

US Woordfees juis ’n platform waar mense kan verskil

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-04

Die US Woordfees se reaksie op protesaksie Vrydagaand by die fees.

ATKV-Crescendo 2016 wil jou hoor

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-03-03

Die ATKV soek jou lied, jou song, jou eie werk. Oudisies word gehou. Kom stal jou talent uit! Hier is nog inligting.

US Woordfees: Liedjieboer Anton Goosen word 70

Jean Oosthuizen, Anton Goosen Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-03

Die liedjieboer en onmiskenbare vader van Afrikaanse rock wat Afrikaans cool gemaak het, word hierdie maand 70 jaar oud. Jean Oosthuizen het met Anton Goosen gesels oor sy lewensfilosofie, sy rebelsheid teenoor die establishment en sy liefde vir Afrikaans.

US Woordfees 2016: Bettina Wyngaard oor Slaafs

Bettina Wyngaard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-03-02

"Ek dink juis omdat woorde die krag het om mense se denke te verander, voel soveel leiers bedreig deur skryfwerk, veral as dit krities teenoor hulle regime is."

US Woordfees 2016: Wanneer ryk en arm hande vat in Stellenbosch

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-01

"Min mense weet van die mooi inisiatief wat gelei word twee universiteitskoshuise op Stellenbosch om ’n langdurige en daadwerklike verskil te maak aan ’n arm, hoofsaaklik 'bruin' buurt net buite die toenmalige 'wit' dorp."

US Woordfees 2016: Boeke op die feesprogram

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-24

Wonder jy watter boekpraatjies om by die US Woordfees by te woon? LitNet het 'n keuse van boekartikels uit ons argief saamgestel sodat jy meer te wete kan kom oor die boeke wat bespreek word.

US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop

Leon van Nierop, Christiaan J de Swardt Film 2016-02-24

Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was." 

US Woordfees 2016: Händel se Duitse Arias

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-24

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die US Musiekdepartement se Eenheid vir Vroeë Musiek, bied Händel se Duitse Arias aan – op Vrydag 4 Maart, om 18:00, in die Fismersaal, Stellenbosch.

Adriaan Brand by US Woordfees 2016: "Ek wil poog om deel van die ontluikende oplossing te wees"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-23

 "Die program vorm ’n betekenisvolle geheel soos ’n musiekterapiesessie: ons stel voor, dan nooi ons in, voor ons verdiep en konfronteer, waarna ons oplos (of resolve), feesvier, seënspreek en afsluit. "

Wilken Calitz by US Woordfees 2016: "Jy moet seker maak hulle beleef iets wat hulle nog nooit vantevore beleef het nie"

Henry Cloete Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-23

"’n Kroeg, ’n saal vol akademici, taalstryders, brandweermanne en skoolkinders is almal kliënte as ek besluit het om voor hulle te staan en musiekmaak. "

US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman

Johnny Hamman, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-18

Johnny Hamman, een van die kykNET Kokkedoor-wenners van 2014, gesels oor sy kookboek - wat by die US Woordfees 2016 bekendgestel word.

US Woordfees 2016: Gesprek met die skeppers van Liewe Heksie Flower Power

Christiaan J de Swardt Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-02-18

"Flower Power was bloot ‘n logiese titel, om ‘n paar redes: die silwerroos se krag en die stryd waarom die hele verhaal gaan. Dit suggereer onmiddellik dis nie net op kinders gemik nie; dis familieteater én dit lewer sosiale kommentaar met die fokus op die ‘goedheid’ – wat spruit uit die oorwinning van die onvermydelike stryd, waarin die goeie die bose moet oorwin."

Teaterresensie: Santa Gamka - in die Baxterteater en by die US Woordfees 2016

Maryke Roberts Teater 2016-02-17

"Dis ’n stuk waarin versugting swaar weeg. Dit suggereer ons almal se verpletterde drome; die illusie van waarlike vryheid en die glo dat dinge beter sal word."

US Woordfees 2016-onderhoud: Sophia Kapp oor Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva

Sophia Kapp, Naomi Meyer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-02-17

"Dit raak al hoe minder 'n óf-óf-kwessie. Genrefiksie lewer deesdae net soveel kommentaar (lees maar Deon Meyer) en kan mense ook soms so 'n bietjie uit hulle gemaksones haal."

Top