Toyota Stellenbosch Woordfees
US Woordfees stel eie leeskring bekend
2015-09-16Die US Woordfees Leeskring sal tien keer ʼn jaar (buiten Maart en Desember) byeen kom vir ʼn oggend van boeke, koffie of tee en ’n lekker sny koek.
Foto's: US Woordfees stel nuwe kortverhaalbundel bekend
2015-07-27Vrydag het 'n groep skrywers en joernaliste bymekaar gekom by die Lanzerac Hotel op Stellenbosch. By dié geleentheid is gesels oor die sukses van die US Woordfees se WOW-projek en is 'n nuwe jaarlikse projek, die Woordfees-kortverhaalbundel, bekendgestel.
Resensie: Eerste optrede van die Universiteitskoor Stellenbosch onder bestuur van die US Woordfees
2015-05-13"Die universiteitskoor en hul koorleier het bekoor met ’n hartverwarmende optrede wat beslis geen siel, of selfs siellose, in die gehoor onaangeraak kon laat nie."
Universiteitskoor Stellenbosch hou jaar se eerste optredes
2015-04-30Die universiteitskoor word voortaan bestuur deur die US Woordfees. Hier is hulle optredes vir Meimaand.
Foto's: US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES word toegeken
2015-04-23Die wenners van US Woordfees 2015 se WOORDtroFEES, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n glansgeleentheid op die wynplaas Tokara aangekondig.
WOORDtroFEE-wenners van 2015 aangekondig
2015-04-21Die wenners van US Woordfees 2015 se gesogte WOORDtroFEES is Maandagaand tydens ’n geselligheid by die wynplaas Tokara aangekondig. Lees wie het gewen.
Rondomskrik beeld realiteit uit, maar gee ook hoop
2015-04-16"Ten spyte van die bendes, alkoholmisbruik, afwesige ouers en dwelms wat deel is van die harde en hartseer werklikheid, slaag Rachelle Greef sonder twyfel in haar doel met die toneelstuk om hoop te bring in Suid-Afrika."
Resensie: Rondomskrik
2015-04-16Jeanie Rudolph is blind en het dié resensie geskryf op grond van hoe sy die toneelstuk gehoor het.
Ná die seks
2015-04-01 Haar hande skep behendig ’n Solomonknoop. Die vrou sien hoe mooi sý verlengde kortbeen groei en glimlag vir hom. “Wat van ’n worssteek,” fluister hy. Sy skud haar kop en sê: “Ons begin met ’n spykersteek.” * * * Hoe skryf ’n mens oor seks? Hoe skep ’n skrywer seksterme in Afrikaans? Wat van die […]Poolshoogte-diskoers by die US Woordfees 2015: Bestekopname van die bestekopnemers
2015-03-20"Sonja Loots, die gespreksleier, het opgemerk dat skrywers mekaar vroeër in kroeë ontmoet het, maar dat die kuberruim deesdae dié gespreksruimte vir skrywers geword het." Izak de Vries deel sy indrukke van die gesprek by US Woordfees 2015.
