Toyota Stellenbosch Woordfees

US Woordfees 2015: Toorwoorde roep my by D-Street Gallery

Ingrid Winterbach, Clare Menck, Vernon Swart 2015-03-03 Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.

Rate hom met Renata: Pienkvoet en Hie' sit die manne

Renata Redelinghuys 2015-03-02 Die grootste skok van jou lewe: is dit om 'n baba te hê of om te hoor waaroor manne werklik om die braaivleisvuur gesels? Vind uit in hierdie episode van "Rate hom met Renata." Renata gesels met Leon Kruger oor sy vertonings by die US Woordfees 2015.

Die geheim van finansiële sukses

Jean Oosthuizen 2015-02-27 Jean Oosthuizen gesels met die ekonoom Hein Kruger oor die suksesresep van Die rykste man in Babilon.

US Woordfees: 101 Kleinkoekies deur Nettie Cilliers

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Sien jou by hierdie LAPA-boekbekendstelling by US Woordfees 2015!

erfenis + kos deur Niël Stemmet

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Kom luister, proe, ruik en ervaar.

US Woordfees 2015: Ewebeeld deur Chanette Paul

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Boekbekendstelling van Ewebeeld by US Woordfees 2015.

ATKV: Filmverse – twaalf klassieke verse met animasieteks

2015-02-27 Kom kyk en luister by die US Woordfees 2015.

US Woordfees 2015: Koskaskos deur Francois Ferreira

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Kom hoor van lekker eet en bêre by hierdie LAPA-boekbekendstelling.

US Woordfees 2015: Kuberkopiereg

LAPA Uitgewers 2015-02-27  Dink voordat jy daardie gratis e-boek aflaai!

LitNet-diskoers: Teks en seks, letterkunde en die liefde

2015-02-27 Kom praat saam oor die dinge van die lyf in die letterkunde.

US Woordfees 2015: O, die liefde!

2015-02-27  Kom lag en huil saam ... oor die liefde!

US Woordfees2015: Mooiloop-kuier

LAPA Uitgewers 2015-02-27  Kom eet en reis saam.

US Woordfees 2015: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

LAPA Uitgewers 2015-02-27  Kom luister na 'n gesprek oor hierdie opspraakwekkende boek.

Kyk wat maak Chris Chameleon nou

Chris Chameleon, Naomi Meyer 2015-02-24 Nie net is hy by die US Woordfees 2015, aan die reis, sing en skryf nie, maar hy bied ook 'n reeks aan op kykNET, waarvan hy in dié onderhoud vir Naomi Meyer vertel.

Resensie: Die mond vol vuur. Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach

Helize van Vuuren 2015-02-24 Louise Viljoen word beskou as een van die grootste kenners van Breyten Breytenbach en bespreek se oeuvre by US Woordfees 2015 met Francis Galloway. Hier resenseer Helize van Vuuren Viljoen se studie, Die mond vol vuur.

Tien vrae: Deborah Steinmair oor Moestas

Deborah Steinmair, Naomi Meyer 2015-02-23 "Die heel moeilikste aspek was om in die kop van die kindermolesteerder te klim, om sy selfbejammering en selfregverdiging objektief te probeer weergee. Soms sit 'n mens met bonsende hart oor die toetsbord en bewe."

Kaalvoet Stef gaan bos (en gee 'n CD weg)

Stef Bos, Naomi Meyer 2015-02-18 Stef Bos skryf 'n liefdesbrief in Afrikaans-Nederlands oor 'n land waar hy al te lank bly om sommer net verlief te wees. En hy gee dié liefdesbrief gratis weg aan almal.

US Woordfees- en LAPA-gesprek oor die sielkunde van die krimi

2015-02-17 Martin Steyn (Skuldig) en Madelein Rust (Monstersaad), beide skrywers van krimiboeke, albei met ’n sielkunde agtergrond, ontleed die genre saam met ’n derde sielkundige, ST Potgieter, wat krimi’s lees. Hier is nog besonderhede.

Rate hom met Renata: Sports en Kinkel en Konkel

2015-02-17 Renata gesels (S)sports in hierdie episode van "Rate hom met Renata". Daar is iets vir oud én jonk. Daar is kinkels en konkels, en 'n algemene kennis-vasvra oor oor tuindwerge.

Tien vrae: Jan van der Merwe oor Noord-Kaapse Dorpe

Jan JP van der Merwe, Naomi Meyer 2015-02-16 "Die Noord-Kaap ... het ’n velerlei dimensies en geskiedenisse. Daar is die ontdekkingsreisigers, die drosters en die vlugtelinge, die sendelinge en die delwers. Daar is verhale van fortuinsoekers en veroweraars. Om die Noord-Kaap te verstaan moes ek die geskiedenis gaan oplees van die Boesmans, die Basters, die Korannas, die Griekwas, die Trekboere ..."
Top