Toyota Stellenbosch Woordfees

Talent 360 competition: Meet the poets

2014-01-27 Check out the poetry of section of the Talent 360 competition right here on LitNet. Read the contestants' poems, watch videos of their recitals, vote for your favourite and more. 

Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar – wenner aangekondig!

2014-01-24 Kies jou gunsteling-boekomslag van 'n roman wat die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika verskyn het en wen 15 boeke met LitNet en US Woordfees 2014!

ATKV/JIP-Gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders by US Woordfees 2014

2014-01-16 Die ATKV en JIP bied vanjaar ’n gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders aan tydens die US Woordfees, met Danie Marais, Hunter Kennedy, Alfred Schaffer, Bibi Slippers en Hester Carstens.

US Woordfees 2014: Sanlam | LitNet Storie-slypskool

2014-01-15 Hoe betower jy met jou verhaal vir ’n tydskrif sodat lesers dit wil lees, verhaleredakteurs dit wil publiseer en jy geld daarmee kan verdien? Skryf in vir hierdie skryfskool by die US Woordfees 2014 en kom leer by die meesters!

Siedaar, vyftien jaar – Dorothea van Zyl gesels oor US Woordfees 2014

Dorothea van Zyl, Naomi Meyer 2013-12-12 Dit is nog 2013, maar US Woordfees 2014 se program is reeds bekendgestel. Naomi Meyer gesels met Dorothea van Zyl, feesdirekteur vanaf die fees se begin, oor die magiese fees wat sal wees.

US Woordfees 2014: Volledige program

2013-12-11 Hier is die volledige en propvol program van US Woordfees 2014. Die feestema is: "Kuns hier, kultuur daar, siedaar 15 jaar!"

US Woordfees 2014: Foto's van programbekendstelling

Chrizane Geldenhuys 2013-12-03 Die US Woordfees het op 3 Desember 2013 die feesprogram vir die 15de fees in Maart 2014 by Landtscap in Devonvale, Stellenbosch, bekendgestel. Chrizane van Zyl van LitNet het foto's geneem.

Wat’s nuus?: Boekoorhandiging aan US Woordfees se WOW-projek

2013-08-26 Riaan Cruywagen, wie se boek Wat's nuus? by die uitgewershuis Naledi verskyn het, het onlangs tydens 'n Kaapse draai 'n paar honderd boeke namens die uitgewery oorhandig aan die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde-projek.

Foto's: Woordtrofees-toekenningsgeleentheid

2013-05-08 Die ATKV se jaarlikse WOORDtroFEES-toekenningsgeleentheid het onlangs op Clos Malverne buite Stellenbosch plaasgevind.

Wie's die engel: kerk of media?

Johannes Froneman 2013-04-17 "Doodgewone liefdesdiens van die kerk ... voldoen nie aan koerante se daaglikse behoefte aan verkoopbare nuus nie ..." Kerkbode-korrespondent beskou die media se hantering van die kerk.

Die neus agter die mikrofoon: Deborah Steinmair by die US Woordfees

Naomi Meyer 2013-03-20 Tydens die Woordfees vertel Deborah Steinmair vir Marion Holm van haar raaiselroman, Die neus, wat ook as swart komedie beskou kan word.

Mellow mettie mossels: Een aand by ’n storievuur

François Verster 2013-03-19 "Gert en Schalk het hulle kant gebring om die luim verder te versag met volronde fluweelklanke wat goed gepas het by die mossels, brood en ander Weskus-cuisine - waarvan daar genoeg was om mínstens al Afrika se honde te voed."

Fotoblad: US Woordfees 2013

2013-03-12 Die LitNet-redaksiespan het tydens die US Woordfees hulle kameras afgestof. Hier is 'n paar feesfoto's van die week.

US Woordfees-fotoblad: Boeke en skrywers

2013-03-12 Die LitNet-span het verskeie boeke- en skrywersitems tydens die US Woordfees bygewoon.

US Woordfees-fotoblad: Feeskunstenaar en Sasol Kunsmuseum

2013-03-12 Kunsuitstallings by die US Woordfees 2013

US Woordfees: Op die spoor van 'n jeugboekskrywer

Izak de Vries 2013-03-12 Izak de Vries het Donderdag 7 Maart die jeugboekskrywer Nanette van Rooyen gevolg terwyl sy met kinders en onderwysers gepraat het.

US Woordfees-fotoblad: Plataan-kafee en De Vette Mossel

2013-03-12 As die kelners vlerke kry en melkskommels hemels is, dan weet jy die Plataan-kafee doen mee aan die US Woordfees se tema.

US Woordfees-fotoblad: LitNet se Sing'it liriek werkswinkel

2013-03-12 Met die vinger steeds op die plaaslike musiek- en lirieke-pols het LitNet, ondersteun deur Sanlam, twee lekker musiekgeorïenteerde items by die gewilde US Woordfees aangebied.

US Woordfees-fotoblad: RSG Praat Saam

2013-03-12 Lynette praat met John Vorster, Carel Boshoff en Shaka Sisulu.

US Woordfees fotoblad: Musiek

2013-03-12 Musiekgeleenthede tydens die US Woordfees 2013.
Top