Toyota Stellenbosch Woordfees
Neerlandistiekdag verruim grense
2014-03-12 Die Neerlandistiekdag is ‘n jaarlikse instelling op Stellenbosch waar die literêre bande tussen Nederlands en Afrikaans versterk en gevier word.Dinee vier direkteur van Woordfees
2014-03-12Vanjaar se dinee Soete Groete is Saterdagaand 8 Maart by die pragtige wynlandgoed Klein Marie op die R44 gehou.
US Woordfees 2014: Valsrivier ’n elegie van die lewe
2014-03-12 "Herinnering is die diensmeisie van die ego."US Woordfees 2014: Vicky Davis oor Agtervolger
2014-03-12 Vicky Davis vertel van ’n staptog in die berge - met 'n agtervolger op die stappers se spoor.US Woordfees 2014: Wolkland-bekendstelling
2014-03-08 Elkeen kry 'n pizza, draakeiers word geverf en 'n skattejag vind plaas. Die kinders is in die wolke by die Aden van Niekerk se Wolkland.US Woordfees 2014: Foto's van die Langtafel
2014-03-07 Die US Woordfees 2014 het gisteraand afgeskop met die Langtafel waartydens meer as 1 000 mense in Ryneveld-straat aangesit het.Meerfout by US Woordfees 2014
2014-03-06 Mariechen Vosloo vertel van al die rolle wat ons elke dag vertolk. En háár rol op die verhoog.Uitnodiging na die Opening van 'n Woordfees Kunsuitstalling
2014-03-04 ‘n Magiese kunsuitstalling uit die kwaste van Clare Menck, Cobus van Bosch, Jan du Toit, Peter van Straten, Shaney van den Berg, Andries Gouws en Ingrid Winterbach. Met beeldhouwerk deur Niël Jonker en Lionel Smit.US Woordfees: The South African Sopranos - Weense Wals Konserta
2014-02-26 Kom word weggevoer na die wonderwêreld van die Weense Wals!Adam Tas-studentevereniging: Rock shows en poësie
2014-02-26 Die studentevereniging Adam Tas gesels oor hulle onlangse projekte en hulle Drink, dig, eet!-item by die US Woordfees.Om te tweet soos ? digter en ? gedig te laat tjirp – leer by Bibi
2014-02-25"Hoe kan mens iemand leer om gedigte te skryf? Hoe word mens ‘n digter in die digitale era? Hoe lyk ‘n ideale jong digter? En waar kan aspirantdigters meer inligting oor die werkswinkel kry? Rentia het haar nuuskierige ore aangesit en by die vriendelik-tjirpende Bibi gaan aanklop."
