Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Rate hom met Renata: Son, maan en sterre

Renata Redelinghuys 2015-03-08  In Die Burger het Saartjie Botha genoem dat sy uitsien na Son, maan en sterre by die US Woordfees 2015. Hier gesels Renata met Wilhelm van der Walt, wat in hierdie toneelstuk speel.

US Woordfees 2015: Frats

2015-03-07  Frats het op Vrydagaand die 6de Maart 2015 om 20h30 by die Klein Libertasteater op Stellenbosch geopen. Die toneelstuk vorm deel van die US Woordfees. Dan volg nog net twee optredes: Saterdag om 17h en Sondag om 11h.

Festival voor het Afrikaans 2016: Feesorganiseerders aan die woord

Carina Claassens, Jente Rhebergen, Gideon van Eeden 2015-03-04 Omtrent hierdie bydrae het die proefleser gesê: "Die teks is geskryf in 'n tussenvorm, ek dink prof Ronel Foster sou dit Nederkaans noem. Ek het so min as moontlik ingegryp en vertaal, maar wel seker gemaak elke woord is korrek gespel, of dit nou Nederlands is of Afrikaans."

Siener van die suburbs by die US Woordfees 2015

2015-03-04 Siener van die suburbs, waarvoor PG du Plessis in 1972 die Hertzogprys ontvang het, is vanjaar op die US Woordfees.

Klopjag: 'Dis definitief meer as net ’n band'

Henry Cloete 2015-03-04 "Vir ’n lang tyd moes ons speel om huur te betaal en nou speel ons om musiek te maak. Dis ’n baie bevrydende plek om te wees – dis amper soos om oor te begin, maar na meer as ’n duisend gigs saam."

Heinz Winckler: "Ek wens ek was al langer ’n onafhanklike kunstenaar"

Henry Cloete 2015-03-03 "Ek was nog nooit spyt oor my deelname aan Idols nie. Ek glo dit was die regte ding vir my. Ek wens wel daar was beter leiding itv my bestuur en besigheidsbestuur na die kompetisie."

US Woordfees 2015: Toorwoorde roep my by D-Street Gallery

Ingrid Winterbach, Clare Menck, Vernon Swart 2015-03-03 Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.

Rate hom met Renata: Pienkvoet en Hie' sit die manne

Renata Redelinghuys 2015-03-02 Die grootste skok van jou lewe: is dit om 'n baba te hê of om te hoor waaroor manne werklik om die braaivleisvuur gesels? Vind uit in hierdie episode van "Rate hom met Renata." Renata gesels met Leon Kruger oor sy vertonings by die US Woordfees 2015.

Die geheim van finansiële sukses

Jean Oosthuizen 2015-02-27 Jean Oosthuizen gesels met die ekonoom Hein Kruger oor die suksesresep van Die rykste man in Babilon.

US Woordfees: 101 Kleinkoekies deur Nettie Cilliers

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Sien jou by hierdie LAPA-boekbekendstelling by US Woordfees 2015!

erfenis + kos deur Niël Stemmet

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Kom luister, proe, ruik en ervaar.

US Woordfees 2015: Ewebeeld deur Chanette Paul

LAPA Uitgewers 2015-02-27 Boekbekendstelling van Ewebeeld by US Woordfees 2015.
Top