Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

KKNK 2014: Dogma

Emma Kotze 2014-04-07 Dogma ondersoek die verskil tussen geloof en godsdiens.

ABSA KKNK 2014: Oorsee

Emma Kotze 2014-04-04 Waarom, meen Emma Kotze, was Oorsee ‘n belangrike teaterproduksie om in die KKNK-konteks te kyk?

ABSA KKNK 2014: Wie drink wat?

Emma Kotze 2014-04-02 “Want die lewe is alleen draaglik as ’n mens ’n bietjie dronk is. En baie snaakser.”

ABSA KKNK 2014: Land van skedels

Emma Kotze 2014-04-01 Land van skedels: ’n suksesvolle en kragtige produksie.

ABSA KKNK 2014: Rondomskrik

Emma Kotze 2014-04-01 "Die grusame dood van Anene Booysen sorg beslis nie vir ligtevermaak-materiaal nie. Rondomskrik gebruik haar dood as inspirasie."

Ollie se boek Kitare en Ander Snare - Bekend gestel by KKNK

2014-03-26 Ollie se eerste boek, Kitare en ander snare – Ollie Viljoen vertel, het pas die lig gesien. Liriek tot Musiek stel Ollie se debuutboek bekend.

US Woordfees 2014: Fotoblad van 'n voyeur

Izak de Vries 2014-03-26 Toilette, hansworse, parkeerwagte en gesiene skrywers. Niks of niemand het die lens van Izak de Vries se kamera ontkom nie. Kyk vir oulaas saam.

ABSA KKNK 2014: Stories & Skrywers

Naomi Meyer 2014-03-26 Ilza Roggeband reël vanjaar die program van Stories & Skrywers by die ABSA KKNK. Sy vertel vir Naomi Meyer waar bibliofiele en alle lesende siele hul gunstelingskrywers kan kom ontmoet.

www.citybooks.eu

Rentia Bartlett-Mohl, Naomi Meyer 2014-03-25 citybooks stellenbosch vertel 'n ander storie van dié dorp. Rentia Bartlett-Möhl verduidelik.

ABSA KKNK 2014: Trompie is net uitgepaas

Cintaine Schutte, Naomi Meyer, De Klerk Oelofse 2014-03-25 Jou identiteit buite die bende.

Dancing in Other Words Spier Poetry Festival 2014

2014-03-24 Dancing in Other Words / Die Dansende Digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach. Invited poets gather in the Cape in South Africa for one week in May to explore poetry’s age-old function as “the dreaming vein in the body of society”.

ATR sluit vennootskap met die Jaloersbokkies

Michael le Cordeur 2014-03-19 Lees oor wanneer mens maar jaloers mag wees.

ATR-simposium by US Woordfees 2014: Wie se Afrikaans?

Afrikaanse Taalraad 2014-03-19 "Nie joune nie, dis ook nie myne nie, dis ons almal s’n."

2014 Franschhoek Literary Festival

2014-03-19 For the eighth year in a row, the Franschhoek Literary Festival (FLF) transforms a little Cape Winelands town into a word-filled haven for bookworms, writers and publishers, from Friday, 16 May to Sunday, 18 May 2013.

Adam Small se gedagtes oor drama

Adam Small 2014-03-18 Shakespear het nie drama geskryf nie, maar melodrama ...

US Woordfees 2014 Foto's: Die ligter kant van woorde

Gerrit Rautenbach 2014-03-18 Gerrit Rautenbach deel sy foto's van die US Woordfees 2014.

US Woordfees 2014: Nog feesfoto's

Izak de Vries 2014-03-17  Fanie Viljoen maak die meisies by Bloemhof bly toe hy kom kuier. Die US Woordfees maak ook die res van die wêreld bly. Kyk  na nog foto's van Izak de Vries by vanjaar se fees.

US Woordfees 2014: Fotoalbum 2

Naomi Bruwer 2014-03-17 Naomi Bruwer se foto's van die US Woordfees 2014.

US Woordfees 2014: Wie’s bang vir Virginia Woolf?

Emma Kotze 2014-03-13 “Marius Weyers en Sandra Prinsloo se skitterende en ongenaakbare spel skep wrede huishoudelike omstandighede uiters suksesvol.”

US Woordfees 2014: Feesfoto's

Izak de Vries 2014-03-13 Izak de Vries is bedrywig by die US Woordfees 2014 en deel sy feesfoto's met LitNet.
Top