2014-01-16At Up The Creek everyone comes together.
No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.
2014-01-16Die ATKV en JIP bied vanjaar ’n gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders aan tydens die US Woordfees, met Danie Marais, Hunter Kennedy, Alfred Schaffer, Bibi Slippers en Hester Carstens.
2014-01-15Hoe betower jy met jou verhaal vir ’n tydskrif sodat lesers dit wil lees, verhaleredakteurs dit wil publiseer en jy geld daarmee kan verdien? Skryf in vir hierdie skryfskool by die US Woordfees 2014 en kom leer by die meesters!
Dorothea van Zyl, Naomi Meyer2013-12-12Dit is nog 2013, maar US Woordfees 2014 se program is reeds bekendgestel. Naomi Meyer gesels met Dorothea van Zyl, feesdirekteur vanaf die fees se begin, oor die magiese fees wat sal wees.
2013-12-12Aansoeke vir 2014 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom sluit Maandag 10 Februarie 2014. Dit geld produksies sowel as visuele kuns-aansoeke.
Chrizane Geldenhuys2013-12-03Die US Woordfees het op 3 Desember 2013 die feesprogram vir die 15de fees in Maart 2014 by Landtscap in Devonvale, Stellenbosch, bekendgestel. Chrizane van Zyl van LitNet het foto's geneem.
Henry Cloete2013-11-12"I'll look at him for a while, take a deep breath, and then tell him in a very confident, non-flippant voice: 'It's Three Chords and the Truth'."
2013-10-21The theme of this year’s Booktown Richmond’s Festival, BookBedonnerd VI, is Alice in Booktown Land. The festival takes place from 23 to 25 October 2013.
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-02"Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie.
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01"Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."
2013-09-30Die produksie macbeth.slapeloos het skoonskip gemaak by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom deur altesaam vyf pryse te wen.
Naomi Bruwer2013-09-25Clover Aardklop is in volle swang. Die ATKV Boekoase is een van die plekke waar jy gratis kan kuier, met boekgesprekke en diskoers op die program.
2013-09-19AMEN vind binnekort by Aardklop plaas en gehore kan uitsien na vertolkings van onder andere die bekende "Magaliesburgse Aandlied", Mozart se "Laudate Dominum", "Bring Him Home" uit Les Misérables en selfs Madonna se "Like a Prayer".
Henry Cloete2013-09-18"Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."
Gerdus Senekal2013-09-18Al wou die Kaapse weer nie altyd saamwerk nie, het die onlangse Tuin van die Digters in Wellington vir 'n lewensbevestigende kunslente gesorg.
Marthinus Basson, Naomi Meyer2013-09-17Marthinus Basson het macbeth.slapeloos vir vanjaar se Clover Aardklop verwerk. Daar is bloed, 'n opstand, 'n verbrokkelende huwelik en 'n vrou wat slaapwandelend deur die kasteel se gange dwaal. Hy vertel vir Naomi Meyer van die produksie.
Monique Mortlock2013-09-17"The Ghost-Eater and other stories is a collection of 31 short stories from different writers who all took part in a creative writing workshop at the University of the Western Cape (UWC) with the compiler of the book, Diane Awerbuck, last year."