Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Clover Aardklop 2013: Mike van Graan gesels oor Gevalle engel

Réney Warrington, Mike van Graan 2013-09-17 Gevalle engel is ’n spanningsvolle menslike drama. Reney Warrington gesels met skrywer Mike van Graan.

Fotoblad: Tuin van die Digters 2013

Amanda Botha 2013-09-17 Amanda Botha en Gerdus Senekal deel hulle foto's van die Tuin van die Digters 2013 met LitNet. 

Clover Aardklop 2013: Kabous Meiring gesels oor die ATKV Boeke-oase

Kabous Meiring, Naomi Bruwer 2013-09-12 Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.

Open Book 2013: Honger vir misdaadfiksie

Naomi Meyer 2013-09-11 Op die verhoog van die Fugard-teater sit van die grootste name in die Afrikaanse spanningsfiksiebedryf: Deon Meyer, Karin Brynard, Kerneels Breytenbach en ‘n nuweling in hierdie genre, Ilza Roggeband. Naomi Meyer het gaan luister hoe hulle oor hierdie wye onderwerp gesels.

Daar's 'n engel in my koskas

Willie Strauss, Naomi Meyer 2013-09-10 Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.

Clover Aardklop 2013: Afda brings Afrikaans short films to festival

Réney Warrington 2013-09-05 A selection of Afrikaans short films made by the students of The South African School of Motion Picture and Live Performance (Afda) will be shown at the Clover Aardklop Festival. Reney Warrington asked Garth Holmes, co-founder and chairman of Afda, about the films and the industry.

Pussycat se Toni Willé vir die eerste keer by Clover Aardklop

2013-09-05 Vir die spesiale konsert by Clover Aardklop gaan Toni solo-liedjies asook duette sing. Saam met haar in die konsert is Steve Hofmeyr, Andriëtte Norman, Nádine, Elzabé Zietsman, Jan Blohm, Wynand & Chereé, Melissa van der Spuy en Anrika.

Clover Aardklop 2013: Theo Kleynhans gesels oor die omvangryke kunsprogram

Réney Warrington, Theo Kleynhans 2013-09-04 Clover Aardklop bied vanjaar 'n omvangryke kunsprogram, moontlik gemaak deur die ATKV. Kunskurator Theo Kleynhans gesels daaroor.

Namibiese Woordfees 2013: Slypskole met Riana Scheepers

Riana Scheepers, Naomi Meyer 2013-09-03 Riana Scheepers is een van die skrywers wat gedurende die Namibiese Woordfees 2013 slypskole aanbied. Sy deel foto's van vorige slypskole en boekgesprekke met LitNet se lesers.

Geon Nel is Die goëlaar

Geon Nel, Naomi Meyer 2013-09-03 "Daniël kan hulle help – hy praat met die afgestorwenes. Oftewel, dit is wat hy hulle laat glo, maar eintlik is dit oëverblindery. Of so het Daniël geglo … ’n Magiese verhaal vol truuks en illusies met kulkunstenaar en akteur Geon Nel as Daniël." Geon Nel gesels oor Die goëlaar.

Tuin van Digters 2013: Theo Kemp gesels oor die program

Theo Kemp, Naomi Bruwer 2013-09-03 Die Breytenbach Sentrum op Wellington bied op 14 September die Tuin van Digters aan. Naomi Bruwer het by Theo Kemp uitgevind wat alles by die fees aangebied word.

Clover Aardklop 2013: Tien skole ding mee om die titel van ATKV-Tienertoneelwenner

Naomi Bruwer 2013-09-03 Toneelgroepe van tien hoërskole ding tydens Clover Aardklop in die finaal mee om die gesogte titel van ATKV-Tienertoneelwenner vir 2013, met prysgeld van R45 000. Naomi Bruwer het by Lizané Basson van die ATKV uitgevind wat die gehoor kan verwag.

Open Book Festival 2013: Tickets giveaway!

2013-09-03 LitNet is pleased to announce that the Open Book Festival 2013 is giving away ten tickets to two events respectively at this year’s festival.

Clover Aardklop 2013: Lelia Etsebeth gesels oor Bokkie Botha

Naomi Bruwer 2013-09-02 Bokkie Botha betree vanjaar die verhoog by Aardklop. Wie is sy en wat wil hierdie lugwaardin vir die wêreld vertel? Naomi Bruwer het vir Lelia Etsebeth oor hierdie eenvrou-komedie uitgevra.

Saartjie Botha beloof om die gehoor weer te bekoor

Saartjie Botha, Ineke Coetzee 2013-08-30 Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.

Namibiese Woordfees 2013: The Lesson

2013-08-30 Kyk na die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. The Lesson vertoon om 20:00 op 2, 3 en 4 September 2013.

Jak de Priester bring N1 van my hart na Aardklop

Henry Cloete 2013-08-29 "Ek is ’n groot aanhanger van die animasiekunstenaar Diek Grobler se werk en dit was my idee om hom deel te maak van my produksie."

Namibiese Woordfees 2013: Volledige program

2013-08-29 Hier is die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. Die fees vind vanaf 2 tot 7 September 2013 in Windhoek plaas.

Adam Small hy kô Wellington toe

2013-08-28 Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September die Tuin van Digters-fees in Wellington aan. Adam Small, een van die besonderse digtersname op die program, keer terug na sy geboortedorp om van sy gedigte uit sy nuutste bundel, Klawerjas, voor te lees.

Ses Snare sing slegs Afrikaans by Clover Aardklop 2013

Naomi Bruwer 2013-08-28 "Ons speel die musiek waarvan ons hou, verwerk dit vir ses stemme en ses akoestiese kitare en laat dit heel anders klink." Naomi Bruwer gesels met Giep van Zyl oor Ses Snare se musiekproduksie by Clover Aardklop 2013.
Top