Laurie Gaum2013-08-21Oor die legitimiteit van openbare vakansiedae kan seker baie gesê word. Die manier waarop dit gevier word, is in ’n groot mate tekenend van die verdelingslyne wat steeds in ons samelewing lê. Laurie Gaum en Amelia Burger het Vrouedag ligtelik én met erns by Kunstekaap deurgebring.
Naomi Bruwer, Nicola Hanekom2013-08-14"Ons moet probeer om die slegte dinge in toom te hou en die werklike gesig van oorlog te probeer onthou sodat ons so min moontlik ons gruwels herhaal."
Gerdus Senekal2013-08-14"Tussendeur die rondslentery van verhoog tot verhoog sien ek hoe die Bewilderbeeste die diverse musikale aanbieding van Koos Kombuis tot Zakes Bantwini en Mi Casa terdeë geniet. Werklik ’n plek vir 'elke kleur en geur', soos vriend Dane sê."
Chrisna Beuke-Muir2013-08-06"By means of the first Namibian Word Festival, the lKh? da !hoa, I want the public to acknowledge and give hope to the people in our country who create art even if they are poor and not always in a position to have the luxury of studying."
Chrisna Beuke-Muir, Naomi Meyer2013-08-06Die Namibiese Woordfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas – op 2 tot 7 September 2013. Naomi Meyer het by Chrisna Beuke-Muir, feesorganiseerder, van 'n Afrikaanse fees elders in Afrika gaan hoor.
2013-07-29Day-visitors to the fourth annual Schreiner: Karoo Writers’ Festival (Cradock, 8 to 10 August 2013) have the choice of two varied programmes that both include teas and memorable lunches.
Naomi Meyer, Lisa Antrobus2013-07-29The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to.
Koos Kombuis, Stef Bos2013-07-26Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2013-07-24Vir die eerste keer in Clover Aardklop se geskiedenis is hierdie jaar se fees bekendgestel met 'n gratis musiekfees vir die publiek.
2013-07-24Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September 2013 die tweede Tuin van Digters op Wellington, waartydens ’n verskeidenheid digters sal kom gesels en van hul nuutste werke voorlees. In een van die sessies word alle digters genooi om te reageer op ’n gedig van Marlene van Niekerk.
2013-07-24Writers and poets will take visitors on a virtual journey through space and time during the Schreiner: Karoo Writer’s festival (Cradock: 8 to 10 August 2013). The programme which was released in Cradock this week includes work that looks back into our past and forward into our future by established and new writers.
Danila Liebenberg2013-07-23“Gitswart en glinsterend swart het Romanz en Nianell op die verhoog gestap met die aanvang van ’n Duisend drome ten tye van die Vryfees in die Callie Human-sentrum by die Universiteit van die Vrystaat.”
2013-07-18Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe is vanjaar die feeskunstenaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word, met die tema van landskap en omgewing wat ook in verskeie ander uitstallings verken word.
2013-07-18Van dawerende musiekkonserte en eiesoortige musiekteater tot uitstaande klassieke musiek en intieme dansproduksies vorm deel van vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word.
2013-07-18Die toneelprogram van die 16de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom dek ’n wye spektrum – van jong talent tot groot geeste; van klassieke tekste tot klug.
2013-07-18Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.
Danila Liebenberg2013-07-15Bettina Wyngaard (middel) het op Dinsdagaand, 9 Julie 2013, by NALN opgetree as deel van die boekeprogram van vanjaar se Vryfees.
Danila Liebenberg2013-07-12"Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."
Clinton V du Plessis2013-07-10"Die rit tussen Swellendam en Montagu gee ’n glimps van hoe mooi dit hier is. Die wolkerigheid en mis steek egter, soos ’n Glenda Kemp van ouds, die beste weg."