Feeste
Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad
Articles about festivals in South Africa and abroad
‘n Propvol program vir die 20ste Absa KKNK
2014-02-19 Die 20ste Absa KKNK vind plaas vanaf 29 Maart tot 5 April op Oudtshoorn.Die Absa KKNK wen Gewildste Fees
2014-02-19 Die Absa KKNK is gisteraand (13 Februarie) tydens die Fiësta-toekennings vir die tweede agtereenvolgende jaar as Gewildste Fees in Suid-Afrika gekroon.Tjailaresepte 2 – Amore Bekker vertel
2014-02-13 "Daar ís slegs een reis, en dit is die reis na binne."Hunter Kennedy: "Ons het dinge heel anders aangepak as voorheen ..."
2014-02-11 "Die natuur speel nog altyd ’n groot rol in die musiek en liriek van die groep. Dit inspireer ons en lig ons taalgebruik in."US Woordfees 2014: Affer innie pad
2014-02-11 "Anyways, onse mense loep kuier ookie in Mostersdrif nie – net as daa’ ’n job of ’n ding vir die special Cloetesville-talent gevra word." Wie's Matilda en waarvan praat sy?Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
2014-02-05 Naomi Meyer het op 31 Januarie 2014 'n radiodramaslypskool by die Kunstekaap tydens die Suidoosterfees bygewoon. Hier is 'n paar indrukke, weergegee as die teks van 'n radiodrama.15 moet-sien-items by vanjaar se US Woordfees
2014-02-05 Vyftien jaar, vyftien items. Wonder jy wat om by vanjaar se US Woordfees te gaan kyk? Hierdie inligting kan help.Up the Creek 2014 en die "giant love affair"
2014-02-05 ’n Naweek by die plaaslike Up the Creek-musiekfees lei tot passievolle verliefdheid en dramatiese onttrou.kykNET Fiëstas 2014: Uitblinkers glinster nou regstreeks op kykNET!
2014-02-03 "Op 13 Februarie om 20:00, bring kykNET die rooi tapyt tot binne-in jou sitkamer."Talent 360 competition: Meet the poets
2014-01-27 Check out the poetry of section of the Talent 360 competition right here on LitNet. Read the contestants' poems, watch videos of their recitals, vote for your favourite and more.Beste boekomslag van die afgelope 15 jaar – wenner aangekondig!
2014-01-24 Kies jou gunsteling-boekomslag van 'n roman wat die afgelope 15 jaar in Suid-Afrika verskyn het en wen 15 boeke met LitNet en US Woordfees 2014!Onderhoud: Re-Imagine Kaapstad by 2014 se Suidoosterfees
2014-01-22 Die kunsuitstalling Re-Imagine Kaapstad is te sien by vanjaar se Suidoosterfees, 29 Januarie tot 2 Februarie plaas. Naomi Bruwer het vir die kurator, Chris Koch, gevra wat kunsliefhebbers by hierdie uitstalling kan verwag.Agtervolger by die Suidoosterfees
2014-01-22 Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings.Saartjie Botha laat jou die wêreld anders sien – met Die rolbalspeler
2014-01-20 "Daar is oomblikke in die stuk wat ons die gehoor glimpse gee van wat Hans kan sien. Dit gee 'n interessante dinamika dat die gehoor kyk na iemand wat nie sien nie, en gekonfronteer word met wat hulle sien, en wat hy sien."Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
2014-01-17 ’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12.30-14.00 en op dieselfde dag weer 15.00-16.30 by die Kunstekaap.Up the Creek 2014
2014-01-16 At Up The Creek everyone comes together.No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.
