Feeste
Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad
Articles about festivals in South Africa and abroad
Onderhoud: Re-Imagine Kaapstad by 2014 se Suidoosterfees
2014-01-22 Die kunsuitstalling Re-Imagine Kaapstad is te sien by vanjaar se Suidoosterfees, 29 Januarie tot 2 Februarie plaas. Naomi Bruwer het vir die kurator, Chris Koch, gevra wat kunsliefhebbers by hierdie uitstalling kan verwag.Agtervolger by die Suidoosterfees
2014-01-22 Agtervolger, vanaf 2014 die nasionale voorgeskrewe werk vir graad 8-leerders, word spesiaal vir die Suidoosterfees op die planke gebring. Die akteurs vertel van hul ervarings.Saartjie Botha laat jou die wêreld anders sien – met Die rolbalspeler
2014-01-20 "Daar is oomblikke in die stuk wat ons die gehoor glimpse gee van wat Hans kan sien. Dit gee 'n interessante dinamika dat die gehoor kyk na iemand wat nie sien nie, en gekonfronteer word met wat hulle sien, en wat hy sien."Suidoosterfees 2014: Gratis radiodrama-slypskool in samewerking met RSG
2014-01-17 ’n Radiodrama-slypskool word twee maal in samewerking met RSG gratis by die Suidoosterfees 2014 aangebied. Die datums en tye wanneer dié uitmuntende geleenthede bestaan, is Vrydag 31 Januarie 12.30-14.00 en op dieselfde dag weer 15.00-16.30 by die Kunstekaap.Up the Creek 2014
2014-01-16 At Up The Creek everyone comes together.No VIP nonsense. No pretence. No cliques.
Just a beautiful river. Three epic stages.
Thirty awesome live bands and our country’s coolest comedy acts.
