Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Schreiner Karoo Festival: Tourist attractions in the Cradock area

2013-07-29 The Schreiner: Karoo Writers' Festival takes place on 9 and 10 August 2013. See the sights in and around Cradock.

Schreiner Karoo Writers’ Festival: Lisa Ker-Antrobus interview

Naomi Meyer, Lisa Antrobus 2013-07-29 The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to.

Kettinggesprek: In Niemandsland

Koos Kombuis, Stef Bos 2013-07-26 Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."

Kiek-en-fliek: Clover Aardklop 2013 Loodsfunksie

Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl 2013-07-24 Vir die eerste keer in Clover Aardklop se geskiedenis is hierdie jaar se fees bekendgestel met 'n gratis musiekfees vir die publiek.

Tuin van Digters 2013 - Program

2013-07-24 Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September 2013 die tweede Tuin van Digters op Wellington, waartydens ’n verskeidenheid digters sal kom gesels en van hul nuutste werke voorlees. In een van die sessies word alle digters genooi om te reageer op ’n gedig van Marlene van Niekerk.

Schreiner Karoo Writers Festival 2013 - Programme

2013-07-24 Writers and poets will take visitors on a virtual journey through space and time during the Schreiner: Karoo Writer’s festival (Cradock: 8 to 10 August 2013). The programme which was released in Cradock this week includes work that looks back into our past and forward into our future by established and new writers.

Vryfees 2013: Romanz en Nianell

Danila Liebenberg 2013-07-23 “Gitswart en glinsterend swart het Romanz en Nianell op die verhoog gestap met die aanvang van ’n Duisend drome ten tye van die Vryfees in die Callie Human-sentrum by die Universiteit van die Vrystaat.”

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Kuns, kinders, kos en kortflieks

2013-07-18 Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe is vanjaar die feeskunstenaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word, met die tema van landskap en omgewing wat ook in verskeie ander uitstallings verken word.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Musiek en dans

2013-07-18 Van dawerende musiekkonserte en eiesoortige musiekteater tot uitstaande klassieke musiek en intieme dansproduksies vorm deel van vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word.

Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Toneel

2013-07-18 Die toneelprogram van die 16de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom dek ’n wye spektrum – van jong talent tot groot geeste; van klassieke tekste tot klug.

Clover Aardklop 2013 – Program

2013-07-18 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.

Vryfees 2013: Vuilspel-bekendstelling

Danila Liebenberg 2013-07-15 Bettina Wyngaard (middel) het op Dinsdagaand, 9 Julie 2013, by NALN opgetree as deel van die boekeprogram van vanjaar se Vryfees.

Vryfees 2013: [tussen hemel en aarde]

Danila Liebenberg 2013-07-12 "Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."

Breyten Breytenbach Boekefees 2013: Vier seisoene in die paradys

Clinton V du Plessis 2013-07-10 "Die rit tussen Swellendam en Montagu gee ’n glimps van hoe mooi dit hier is. Die wolkerigheid en mis steek egter, soos ’n Glenda Kemp van ouds, die beste weg."

Hinterland stel teleur op menige vlakke

Renata Redelinghuys 2013-07-10 Hierdie toneelstuk, waarvan die inhoud beslis potensiaal getoon het, was onsuksesvol as gevolg van ’n swak teks en verbeeldinglose regie.

The Last Show nie in elkeen se smaak nie

Renata Redelinghuys 2013-07-10 The Last Show val beslis nie in elke persoon se smaak nie. Hierdie toneelstuk, met regie deur Jemma Kahn, een van Mail & Guardian se top 200 jong mense in 2013, is ’n swart komedie wat handel oor ’n ma en seun wat uit die luukse Dainfern-landgoed na Brixton trek.

The Things You Left Behind - toneel wat jou sal bybly

Renata Redelinghuys 2013-07-10 The Things you Left Behind is ’n eenvoudige storie wat hartsnare aanraak.

Daar is ’n Thom Pain in elkeen van ons

Renata Redelinghuys 2013-07-10 "Pretorius se spel en Tara Notcutt se regie is onberispelik."

Breyten Breytenbach Boekefees 2013: Oor Montagu en literêre toerisme

Gerdus Senekal 2013-07-10 "Die letterkunde en om te reis is tog eintlik onlosmaaklik deel van mekaar."

Exit/Exist: ’n delikate balans tussen die tradisionele en eietydse invloede

Emma Kotze 2013-07-03 Gregory Maqoma lewer opspraakwekkende werk met sy interpretasie van die self in verhouding tot sy geskiedenis, kultuur, kuns, die samelewing en politiek.
Top