Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Nuut by NB-Uitgewers dié Desember

2012-12-05 Met ’n verskeidenheid titels, wat alles van kuierkoskookboeke tot leersame tuinmaakgidse vir jongmense insluit, behoort dit maklik te wees om vir die boekwurms in jou familie en vriendekring geskenke te kies hierdie Kersfees.

Boekbekendstelling: Ware verhale van vergifnis

2012-12-05 Helana Olivier gesels oor haar boek, Ware verhale van vergifnis, en die pad na herstel. 

Die blou van onthou ontbloot lesers se “blou onthou”

Elbie Adendorff 2012-12-05 "Binne elke vertelling van die drie vroue word ander vertelvorme, soos e-posse, briewe en ’n reisjoernaal, ook gebruik."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers

Sandra Troskie 2012-11-28 "Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."

Tot siens, koning Arthur: geleenthede + gemors = hoop in bekroonde jeugverhaal

Estelle Kruger 2012-11-28 "Met byderwetse tienersleng en humoristiese inslag nooi hierdie verhaal enige jongmens (veral meisies) uit om die raaisel op te los in verband met die titel – wie sou koning Arthur wees in die storie?"

Arendsnes: Wraak is ’n motief

Joan Hambidge 2012-11-28 "Jordaan imponeer dadelik die leser met sy kennis van lykskouingsverslae, knaldempers, die skade wat ’n koeël aanrig (dus ballistiese kennis) en prosedures. Hy maak van jou as leser ’n medespeurder of -ondersoeker."

Anna Atoom en die magnetiese meermin, lekker leersame leesstof

Henriëtte Loubser 2012-11-28 "Hierdie keer is die uitdaging en avontuur wat voor Anna Atoom beland, een van katastrofiese proporsies."

Lesersresensie: Brink het al beter as Philida geskryf

Lianne Barnard 2012-11-27 "Ten spyte van my gevoel dat Philida as geheel net ’n floue afskaduwing van Brink se vorige, vuriger werke is, was die roman ten dele tog ’n lekker leeservaring."

LitNet Akademies-resensie-essay: Philida 'n waarskuwing aan die elite

Izak de Vries 2012-11-27 "Waar mense se wense té lank onderdruk word, het jy min nodig om hulle tot aksie te laat oorgaan. Philida se waarskuwing is gerig aan die nuwe politieke en godsdienstige elite: Die onderdruktes is nie almal onnosel nie. Party van hulle gaan leer om néé te sê."

Ingrid Winterbach en Saul Bellow

Joan Hambidge 2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Joan Hambidge beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet."

Die soeke na “closure” in Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach

Bibi Burger 2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Bibi Burger beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet".

Die oeuvre van Ingrid Winterbach

2012-11-26 Ingrid Winterbach se roman Die aanspraak van lewende wesens het die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 gewen. Kenners beskou nou Winterbach se oeuvre na aanleiding van die LitNet Akademies-artikel "'Te hel met heling, Niggie!': Wanneer traumanarratiewe tekort skiet'".

Markdag: 'n Kwylboek

Ilse van der Merwe 2012-11-21 Markdag is ’n kwylboek. Met eerste oogopslag is die foto’s verruklik, die stilering is vars en hedendaags, en daar is sommer baie resepte wat ek vir seker tuis sal aandurf. Om die waarheid te sê, dis ’n boek wat jou ure lank kan besig hou deur slegs daardeur te blaai – selfs voordat jy jou voorskoot aangesit het.

LitNet Akademies-resensie-essay: Onse vaders deur Karin Brynard: ’n nuwe aangesig vir betrokke literatuur

Kerneels Breytenbach 2012-11-21 "Brynard het die luukse om in ’n polities gemarginaliseerde taal veel meer aandag aan karakterisering te gee. Sy is daarom nie, soos Nicol, aangewese op papkamerade nie, en die tekstuur van haar skryfwerk dring daarom sterker deur tot die kern van die daaglikse lewe waar ou rassisme en nuwe naasteliefde skouers skuur."

Splinternuwe Lux Verbi-kinderboeke: Die avonture van Toby

2012-11-19 Die avonture van Toby in die land van malvalekkers en kakkerlakke is die eerste boek in die Avonture van Toby-reeks.

Lokprent: Weg! Naweekkos deur Aletta Lintvelt

2012-11-16 Kyk na die lokprent van Weg! se kosredakteur, Aletta Lintvelt, se naweekkos-kookboek.

Tafelberg stel Kortes-reeks bekend

Henry Cloete, Erika 2012-11-14 "Die skrywers geniet die kans om hulle sê te sê sonder om die kolomsentimeters in hul agterkoppe te hoef te tel."

Hermann Giliomee en Die laaste Afrikanerleiers

Henry Cloete, Hermann Giliomee 2012-11-06 "Daar is reeds omstredenheid oor die inhoud van dié boek – vernaam oor die 'herinterpretasie' van Hendrik Verwoerd wat beklemtoon word en die gewraakte stelsel van sogenaamde Bantoe-onderwys wat hy daargestel het."

Lokprente: Sanlam Jeuglektuur 2011-wenners

2012-11-05 Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers, en Sanlam het die wenners van die Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011 op 16 Oktober bekend gemaak. Kyk hier na die wenboeke se lokprente.

Dan Sleigh: Bedanking by ontvangs van UJ-prys

Dan Sleigh 2012-11-05 Dan Sleigh skryf 'n dankbrief na ontvangs van die UJ-prys vir Skeppende Skryfwerk.
Top