Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Die afreis van Abel Lotz deur Chris Karsten word bekendgestel

2012-08-16 Een van drie bekendstellingsgeleenthede van Chris Karsten se jongste boek, Die afreis van Abel Lotz, vind volgende week, 21 Augustus, by die Protea boekwinkel in Stellenbosch plaas.

Bekendstelling van Haai Karoo deur Etienne van Heerden

2012-08-09 Jy word uitgenooi na die Karoo-bekendstelling van Etienne van Heerden se bundel verhale Haai Karoo by die Schreiner Karoo Skrywersfees.

Boekbekendstelling: Samba deur Jeanne Els

2012-08-09 Kom geniet 'n lente-kuier saam met Lux Verbi en skrywer Jeanne Els in die Swartland.

’n Klein lewe allesbehalwe klein

Elbie Adendorff 2012-08-08 "Haar storie is nie uniek aan haar nie, maar is universeel van alle wit vroue wat sedert die vyftigerjare in Suid-Afrika grootgeword het."

Gesogte ATKV-Woordveertjies vir presteerders se finaliste vir 2012 bekend

2012-08-06 Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 14 September aangebied word. Hier is die finaliste.

Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus

2012-08-02 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Augustus dek alles van Boere-noir tot braaivleis. 

Jan Braai se Vuurwerke word bekendgestel

2012-08-01 Die man wat Nasionale Braaidag begin het stel sy boek oor braai, vuurmaak en die kuns van oor kole kook hierdie maand in Kaapstad bekend.

Bekendstelling van Rykdom in eenvoud

2012-07-31 Die skrywer Willem Nicol gesels hierdie Augustus tydens die bekendstelling van sy jongste boek, Rykdom in eenvoud, oor die oplossings vir ’n gejaagde lewe.

Boekbekendstelling: Kry my by die gewone plek aguur

2012-07-31 Michiel Heyns sal op 15 Augustus by The Book Lounge met Loftus Marais gesels by die bekendstelling van die digter se jongste bundel, Kry my by die gewone plek aguur.

Dink soos 'n wenner: Koelkop-bekendstelling

2012-07-30 Die sportsielkundige Jannie Putter se jongste boek, Koelkop, word op 15 Augustus by die Centurion Mall bekendgestel.

Om en om en om die gedagte van geel

Bibi Slippers 2012-07-27 Bibi Slippers het die onlangse bekendstelling van Petra Müller se jongste bundel, om die gedagte van geel, bygewoon.

Bloedfamilie deur MS Burger

2012-07-26 MS Burger se debuut kortverhaalbundel vorm ’n tematiese eenheid wat, soos die titel aandui, rondom familie gesentreer is.

William Gumede se Restless Nation: Making Sense of Troubled Times

2012-07-26 ’n Ontleding van hedendaagse Suid-Afrikaanse politieke kwessies deur William Gumede.

Bekendstelling van ’n Klein lewe deur Wilna Adriaanse

2012-07-26 Moet nie die bekendstelling van Wilna Adriaanse se jongste roman op 2 Augustus by die Exclusive Books in Tygervallei misloop nie.

Bitch, Please! I’m Khanyi Mbau verskyn binnekort by NB-Uitgewers

2012-07-20 In dié biografie onthul die sepiester Khanyi Mbau alles oor haar kortstondige huwelik as 19 jarige met die miljoenêr Mandla Mthembu en haar affair met die sakeman Theunis Crous.

Bloots, saamgestel deur Peter van Noord en Karin Eloff

2012-07-18 "Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees – nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons."

Joe Speedboot deur Tommy Wieringa

2012-07-10

Die dertienjarige Fransie, verlam na ’n fratsongeluk, raak bevriend met Joe Speedboot, ’n seun met baie planne en ’n wil van staal.

Storieman Omnibus 1 in Augustus beskikbaar

2012-07-10 Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in.

Lokprent: Mieke rock uit deur Jana du Plessis

2012-07-05 Geskei op 25, en dít met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak?

Bekendstelling van Petra Müller se nuwe digbundel

2012-07-05 Petra Müller se <em>Om die gedagte van geel</em> word op 18 Julie by The Book Lounge bekendgestel.
Top