Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Bloedfamilie deur MS Burger
2012-07-26 MS Burger se debuut kortverhaalbundel vorm ’n tematiese eenheid wat, soos die titel aandui, rondom familie gesentreer is.William Gumede se Restless Nation: Making Sense of Troubled Times
2012-07-26 ’n Ontleding van hedendaagse Suid-Afrikaanse politieke kwessies deur William Gumede.Bekendstelling van ’n Klein lewe deur Wilna Adriaanse
2012-07-26 Moet nie die bekendstelling van Wilna Adriaanse se jongste roman op 2 Augustus by die Exclusive Books in Tygervallei misloop nie.Bitch, Please! I’m Khanyi Mbau verskyn binnekort by NB-Uitgewers
2012-07-20 In dié biografie onthul die sepiester Khanyi Mbau alles oor haar kortstondige huwelik as 19 jarige met die miljoenêr Mandla Mthembu en haar affair met die sakeman Theunis Crous.Bloots, saamgestel deur Peter van Noord en Karin Eloff
2012-07-18 "Die erotiek was nog altyd met ons en sal altyd met ons wees – nie net in die slaapkamer nie, maar ook in vele mooi dinge in die wêreld om ons."Joe Speedboot deur Tommy Wieringa
2012-07-10Die dertienjarige Fransie, verlam na ’n fratsongeluk, raak bevriend met Joe Speedboot, ’n seun met baie planne en ’n wil van staal.
