Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Mankepank en ander verse: Wenner bekend

2012-02-14 Alet Oosthuysen is die gelukkige wenner van ’n kopie van Mankepank en ander verse deur Diek Grobler en Antjie Krog.

Bekroonde Tafelberg jeugroman Lien se lankstaanskoene word verfilm

2012-02-08 Tafelberg (’n druknaam van NB-Uitgewers) kondig met trots aan dat ’n ooreenkoms met kykNET beklink is vir die vervaardiging van ’n film gegrond op die jeugroman Lien se lankstaanskoene.

Tafelberg-slypskool by die KKNK

2012-02-06 Wil jy fiksie publiseer? Dan is die letterkunde self die beste leerskool.

Vinnig, in pas en energiek: NB-Uitgewers op E

Nèlleke de Jager, Naomi Meyer 2012-02-06 Nèlleke de Jager vertel Naomi Meyer van haar splinternuwe posisie as digitale uitgewer by NB-Uitgewers vanaf April 2012.

Nuut by NB-uitgewers

2012-02-02 Stoffel op safari, Vaarwel, my effens bevlekte held, Pirouette, English Dictionary for South Africa, Pansegrouw Superblokraaiwoordeboek en Een-twee-drie op die tafel

Woordfees-onderhoud: Nuwe Stemme 5

Bibi Slippers, Loftus Marais 2012-02-01 Bibi Slippers gesels met Loftus Marais en Chris le Roux oor Nuwe Stemme 5

Skryf 'n draak-sprokie en wen: Wenner aangekondig

2012-01-25 LitNet nooi jou om ’n kort sprokie te skryf waarin ’n draak voorkom.

7 Dae by die Griessels

Henry Cloete 2012-01-25 Tank en Trog sit in ’n woonstel in die stadskom. Die reis-skaakstel staan ongebruik op die tafel. Iewers kreun ’n asbak. Die nuwe Deon Meyer-roman 7 Dae het onlangs onder hul albei se oë deurgeskuifel.

7 Dae: Meyer ken die kuns van woordverleiding

Martie Retief-Meiring 2012-01-24  "Wat is dit met Bennie Griessel? Gaan hy ewig die martelgat bly, al is hy nou ’n Valk?"  Martie Retief Meiring lees sonder ophou aan 7 Dae.   

Sanlam-pryse vir Jeuglektuur 2011

2012-01-19 Tafelberg en Sanlam kondig die finaliste in vanjaar se Sanlam-pryse vir Jeuglektuur aan.

Nuwe Stemme 5

2012-01-13  Heilna du Plooy en Loftus Marais stel Nuwe Stemme 5 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.

NB wins Gourmand World Cookbook Awards | NB wen Gourmand World Cookbook Awards

2012-01-13  NB Publishers is proud to announce that three of our cookbooks won in their respective categories (in South Africa) in the Gourmand World Cookbook Awards 2011.

NB-Uitgewers is trots om aan te kondig dat drie van ons kookboeke in hul onderskeie afdelings (in Suid-Afrika) in die Gourmand World Cookbook Awards 2011 gewen het.


Nuut by NB-Uitgewers

2012-01-12

Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie: Sirkusboere, Halfaampieskraal vier fees, Bitter Heuning, Kom eet! Om die tafel met Anita & Deon Meyer, Sir David Pieter de Villiers Graaff: Die erfridder van De Grendel en Die wêreld se beste boek

Win with Kwela Books: Winner announced

2012-01-09

Kwela Books recently published the much acclaimed The Lazarus Effect by HJ Golakai and you could be the winner of your very own copy!

Pharos Giveaway: Winner announced

2012-01-09 If you in your everyday life deal with a lot of writing (be it scripts, letters, poems or grocery lists) you should definitely read on.

Lux Verbi-weggee: Wenner bekend gemaak

2012-01-08

Lux Verbi gee die volgende boeke weg om jou 2012 mee af te skop.

Die twee stories van Jan Mouton

Jannie Mouton, Pieter Schoombee 2011-12-23 Pieter Schoombee gaan drink tee by PSG se hoofkantoor

Eerste indruk: Die voorsitter van PSG Group kom haal my self by Ontvangs; hy stuur nie sy sekretaresse nie.

Boereoorlogstories in ’n gesoute samesteller se hande

Heinie Heydenrych 2011-12-14 Die twee sentrale gebeurtenisse in die Afrikaners se geskiedenisbewussyn, die Groot Trek en die Anglo-Boereoorlog, het al tot heelwat geskrifte – wetenskaplike geskiedskrywing sowel as fiksie – aanleiding gegee. Dis egter opmerklik dat oor nóg  ...

David Kramer: ’n Biografie: ’n Gesaghebbende boek oor Kramer se werk

Schalk D van der Merwe 2011-12-14 Ek vermoed dat daar baie mense is wat meer geïnteresseerd is in David Kramer as mens as wat hulle is in die sosiopolitieke konteks van sy werk

Kom eet!: Hen en kuiken in dubbeldoorformaat

Peter Veldsman 2011-12-14 ’n Sterk, gesonde kuikentjie kan ’n mooi hennetjie of ’n rusverstorende Year-in-Provençe-rammetjie-uit-nek-haan word.
Top