Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Schoeman werk sélf as beeldhouer in Titaan

2009-11-05 Met die opneem van dié 727 bladsy lange werk kan die leser dus ’n volledige verkenning van die rykgeskakeerde lewe en werk van die meesterkunstenaar, Michelangelo Buonarroti, verwag.

Klassieke Prinsloo se boodskap vandag nog net so tersaaklik as destyds

Joan Hambidge 2008-10-14 Ek het geskryf: Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was 'n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was.

Op 'n hoë noot: PH Nortje se versamelbundel word bekendgestel

Naomi Bruwer 2008-09-16 Die versamelbundel van PH Nortje se lekkerste stories is by die Breytenbach Sentrum op Nortje se tuisdorp, Wellington, bekendgestel.

Om hulde te bring aan Koos Prinsloo

Gerrit Olivier 2008-04-02 Die beste manier om hulde aan Koos Prinsloo te bring, is om sy verhale weer te lees – en om agter te kom hoeveel ontdekkings daar nog gemaak kan word. Of Koos altyd self bewus was van hoe die tekste in Slagplaas (1992) op mekaar inspeel, ...

Miserere mei, Deus…

Riet de Jong-Goossens 2008-04-02 ‘Dag Henk. Koos is dood. Het was vreselijk. Ben volgende week terug. Bel je.’ Als op de dag van gisteren herinner ik me de woorden die ik op het terras van de Mixer in Melville schreef aan Henk Figee, de uitgever van Koos Prinsloo....

Die skrywer het nié die laaste sê nie: Koos Prinsloo se onvoltooide nalatenskap

Riana Scheepers 2008-04-02 Dit gaan in hierdie lesing hoofsaaklik oor die onvoltooide literêre nalatenskap van Koos Prinsloo, met ander woorde, oor die lewendige gesprek wat sy verhaalbundels ontlok, selfs na sy dood, en die dokumente wat reageer op sy verhale verhale wat as "fiksie" verskyn het.

Koos Prinsloo se wenverhaal, "Die wond"

Hennie Aucamp 2008-03-27 In 1991 was ek vir ’n tweede keer die hoofbeoordelaar vir De Kat se groot kortverhaalwedstryd. Dit was ’n spanningsvolle aangeleentheid, want die verhale in die eindliga was uitmuntend en het, gehaltegewyse, só na aan mekaar ...

Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid

Joan Hambidge 2008-03-27 Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande en seksuele ...

Koos Prinsloo Miniseminaar

2008-03-27 Ter viering van die heruitgawe van Koos Prinsloo se verhale deur Human & Rousseau, bied LitNet 'n miniseminaar aan oor hierdie vroeggestorwe skrywer.

’n Lewe met boeke: vlug, vlot en boeiend

Hannes van Zyl Resensies 2006-10-24

"’n Lewe met boeke is vlug, vlot en boeiend in die vertelling.  Dit is ’n helder, insiggewende, dikwels wyse boek."

Top