Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Nuut by NB-Uitgewers
2011-08-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: 150 jaar van Suid-Afrikaanse rugby, Skool, Die Rolbalspeler, Jannie Mouton: En toe fire hulle my, Dark Poppy's Demise en Baasspeurder Blomkvist Klik op boekomslag en bestel hierdie ...Nuut by NB-Uitgewers
2011-08-03 Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: 150 jaar van Suid-Afrikaanse rugby, Skool, Die Rolbalspeler, Jannie Mouton: En toe fire hulle my, Dark Poppy's Demise en Baasspeurder Blomkvist Klik op boekomslag en bestel hierdie ...Pharos Woordeboeke: Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands
2011-07-21 Hoewel die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands ’n tweetalige woordeboek is, wyk dit sterk af van wat tradisioneel daaronder verstaan word. Dit bestaan slegs uit een deel waarin die twee tale saam beskryf en vertaal word. Daar is dus nie twee inskrywings tafel ...Pharos Woordeboeke: Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands
2011-07-21 Hoewel die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands ’n tweetalige woordeboek is, wyk dit sterk af van wat tradisioneel daaronder verstaan word. Dit bestaan slegs uit een deel waarin die twee tale saam beskryf en vertaal word. Daar is dus nie twee inskrywings tafel ...City Soirée – Book Lounge, Vrydag 8 Julie 2011
2011-07-14Vrydagaand is dit weer ek en die bekende akademikus, Tannie Meisie, by die Book Lounge. “Jy ruik na drank,” sê Tannie Meisie uit die hoogte. “Boozy lunch,” sê ek, ontegemoetkomend.
Fotoblad: Bekendstelling van Fourie Botha se Donkerkamer
2011-07-06 ek tree die vierhoek binne ... Fourie Botha se bundel Donkerkamer is op ’n donker Donderdagaand by die Book Lounge in Roelandstraat bekendgestel. “dit het tyd geraak,”/ deel jy my mee .....Fotoblad: Bekendstelling van Fourie Botha se Donkerkamer
2011-07-06 ek tree die vierhoek binne ... Fourie Botha se bundel Donkerkamer is op ’n donker Donderdagaand by die Book Lounge in Roelandstraat bekendgestel. “dit het tyd geraak,”/ deel jy my mee .....Nuut by NB-Uitgewers
2011-07-05 Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Kos vir die kenner, Abel se lot, Talia vat grond, Kyk my in die oë, As jy 'n ster sien verskiet en The Write Stuff Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...Nuut by NB-Uitgewers
2011-07-05 Nuut by NB-Uitgewers dié Julie: Kos vir die kenner, Abel se lot, Talia vat grond, Kyk my in die oë, As jy 'n ster sien verskiet en The Write Stuff Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...New from NB Publishers: Rugby in Our Blood
2011-05-11 Click on the highlighted words below for a multitude of links to videos, rugby facts, profiles and more ... RUGBY – LOVE OR ADDICTION? There’s little doubt that South Africans are mad for rugby. In ...Nuut by NB-Uitgewers
2011-05-10 Nuut by NB-Uitgewers dié Mei: Wals met Matilda, Bloedgrond, Om te mag twyfel: ’n Gelowige se reis, Grape: Stories of the Vineyards in South Africa, Tweetalige sakwoordeboek | Bilingual Pocket Dictonary en ...Die beginsel van stof – besonder verwikkeld en ryk
2011-05-04“Hier is ek nou terug/ uit die seisoen van verstrooiing” vertel die digter in sy jongste bundel, met “’n doos vol woorde gepak gedun uit verse/ oor die jare”. Hierdie verse is soos ’n “vel van onthou”. Die bundeltitel word verduidelik in die prosagedig “(toe ...
Nuut by NB-Uitgewers
2011-04-05 Nuut by NB-Uitgewers dié April: Hoogty, Fabels van Esopus, Gesprekke met merkwaardige mense, Spookskip, Smul en spaar en Klein Kook & Geniet Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartytjie
2011-04-01NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartyjie is Woensdagaand in Kirstenbosch gehou. Naomi Bruwer het 'n paar bekende gesigte op foto vasgevang.
