Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Annemarié van Niekerk gesels met Fred De Vries

Annemarié van Niekerk, Fred de Vries 2013-04-03 Annemarié van Niekerk gesels met Fred de Vries, wie se boek Afrikaners. Een volk op drift pas vir die MJ Brusse Prijs genomineer is.

LitNet Akademies-resensie-essay: Joan Hambidge oor Nuwe Stories

Joan Hambidge 2013-03-25 "’n Goeie kortverhaal is op sy beste soos ’n goeie gedig: dit suggereer en agterna klap die implikasie jou in die maag."

Die neus agter die mikrofoon: Deborah Steinmair by die US Woordfees

Naomi Meyer 2013-03-20 Tydens die Woordfees vertel Deborah Steinmair vir Marion Holm van haar raaiselroman, Die neus, wat ook as swart komedie beskou kan word.

NB-Uitgewers by die Woordfees

2013-03-06 NB-Uitgewers bied tussen 6 en 10 Maart 'n verskeidenheid boekpraatjies by die US Woordfees. Kyk gerus na die volgende items wat nog moet plaasvind.

Ingrid Mennen vertel van die kinderboek Ben en die walvisse – en van die wonderbaarlike reis

Ingrid Mennen, Naomi Meyer 2013-03-04 "Die dood is nie ’n tema wat ons maklik aanspreek nie. Ons wil baie liewer net gelukkig wees en saam kuier en lag. Ons wil speel. Ek het myself daaraan herinner dat baie sprokies met die intrap die dood van ’n pa of ’n ma aankondig; dat die dood ’n onvermydelike deel is van die lewe."

Irene Mennen-Berg vertel hoe om die walvis te skilder

Irene Mennen-Berg, Naomi Meyer 2013-03-04 "Al hierdie raakpunte wat deur die storielyn loop (die storie in die storie, die lagies op lagies), wou ek op ’n manier vasvang, en so het die illustrasie-reis vir my begin."

NB-Uitgewers soek jou Ultrasatyn-liefdesverhale

2013-02-13 NB-UItgewers is op soek na smeulende, erotiese fiksie vir die hulle witwarm Ultrasatyn-projek. Is jou sexy verhaal een van die wat gepubliseer kan word?

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Kerneels Breytenbach

Gerdus Senekal, Kerneels Breytenbach 2013-02-13 Kerneels Breytenbach gesels oor die kuns van kortverhale skryf.

NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman

2013-02-13 Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: Dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.

Awakening the Lion: Hoe die hofsaak teen Walt Disney gewen is (en 'n boek geword het)

Cobus Jooste, Naomi Meyer 2013-02-06 "Dit handel eintlik oor méér as 'n liedjie. Dit handel oor die regstel van 'n sosiale onreg, die beskerming van ons mense se regte en die stryd om erkenning. Dit veroorsaak dat die uiteinde van die saak amper nog soeter is."

2013 Feesprogram: NB-fees

2013-01-21 As jy ’n boekliefhebber is, maak seker dat jy nie die NB-fees by hierdie jaar se US Woordfees mis nie.

Kook soos 'n Suid-Afrikaanse MasterChef

2013-01-15 "Dis ’n versamelaarsitem propvol resepte – van die deelnemers sowel as van die besoekende sjefs."

Die vrou in die vuur: 'n Keur uit die verhale van Riana Scheepers

Corlietha Swart 2013-01-09 "Die komplekse psige van (veral) die vrou, in die wydste sin van die woord, word aan die vuurproef onderwerp in hierdie bundel."

Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux: 'n ysingwekkende blik op Jehovasgetuies

Dineke Volschenk 2013-01-08 Dis ’n dapper skrywer wat enige vorm van godsdiens in ’n roman aandurf. Mense het sulke vooropgestelde en onbuigsame idees daaroor, en kyk wat het met Salman Rushdie gebeur. Maar Christine Barkhuizen le Roux is ’n vreeslose en goeie skrywer.

Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie

2013-01-08 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Januarie bied heelwat vir die kombuis en 'n nuttige woordeboek.

Labirint deur Chanette Paul getuig van heelwat navorsing

Marinda Ehlers 2012-12-18 "Aanhangers van haar werk sal sonder twyfel hierdie jongste boek ook geniet."

Leeus met letsels sit gemaklik op al die stoele

Derick van der Walt 2012-12-14 "Daar is volop humor en avontuur en selfs ’n skoot romanse – die soort boek wat ’n mens hoop ’n tiener wat nie normaalweg lees nie, met ander oë na die leeservaring gaan laat kyk."

Joe Speedboot deur Tommy Wieringa: mooi én sobere waarhede wat bybly

Wessel Stoltz 2012-12-12 "Bo en behalwe die eksistensiële tema is vriendskap, grootword en liefde ook belangrike temas wat in hierdie roman ondersoek word."

Haai Karoo deur Etienne van Heerden: hulde aan die Karoo

Chris van der Merwe 2012-12-12 "Die haai van die titel is nogal ironies, met die huidige vooruitsig van breking in die Karoo. In dié lig gesien, is die bundel ’n huldeblyk aan die Karoo met sy uitgestrekte verlatenheid, wat op soveel mense, ook skrywers, ’n diepgaande invloed uitgeoefen het."

Madeliefies van staal deur Pat Stamatélos: ’n diep menslike roman

Alta Cloete 2012-12-12 Madeliefies van staal vorm deel van ’n kosbare kroniek van die bruin mense van Suid-Afrika binne verskillende tydvakke in die land se geskiedenis.
Top