Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Eerste keurverslag van "Alledaagse insomnia"

  • 0

Alledaagse insomnia: Die eerste keurverslag deur Suzette Kotzé-Myburgh

 


Hierdie is ’n puik verhaal. Die sosiale kommentaar is raak en skerp, maar dit word heeltyd onderbeklemtoon gehou. Dis ’n fyn uitbeelding van ’n bevoorregte, gemaklike verbruikersamelewing wat worstel met verveling, oppervlakkigheid en die leegheid van “te veel”. Die inbring van die hond se dood om die verteller se emosionele afstomping te wys, is uitstekend.

Soos jy kan sien, is daar geen groot probleme in die verhaal waaraan nog gewerk moet word nie, net nuansering is nodig. Bring dus die korreksies aan soos aangedui, en bekyk my voorstelle (aangedui met ’n vraagteken). As ’n voorstel jou nie geval nie, doen dan net iets soortgelyks om die probleem op te los. En as jy enige vrae het, lys dit vir my aandag wanneer ek die tweede verslag doen.

Klik hier vir nog terugvoer in PDF-formaat.


 

Lees die kortverhaal "Alledaagse insomnia"

Terug na die lys Nuwe Stories-kortverhale

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top