Poësie

Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.

Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:

  • Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publikasie is onderhewig aan keuring.
  • Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
  • LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
  • ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
  • Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
  • Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur. 
  • LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

Sterkte met jou skryfloopbaan!

...

Read poetry by established and emerging poets.

If you would like to submit your poetry, please read the following:

  • Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
  • Publication is subject to a selection process.
  • Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
  • LitNet offers no compensation for published poems.
  • The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
  • If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected. 
  • LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Best of luck with your writing career!

Woorde

Renier Palland Poësie 2016-06-10

"Ek en jou woorde ken mekaar."

Op die swartbord

Bibi Slippers Poësie 2016-06-09

"’n Meisie wat skryf voel te veel,
vol voorgevoelens, so ’n gesukkel."

Haar naam was Ester

Marthé McLoud Poësie 2016-06-08

"Jy ken mos daardie toertjie?"

Flonkerstad, savanne

Charl-Pierre Naudé Poësie 2016-06-07

"Die suburbs kruip en word bekruip ..."

'n Suburbsong of dalk stadslied  

Roela Hattingh Poësie 2016-06-01

"ek sien al drie die Jo’burg-torings van ons balkon ..."

inborsstorie

Waldemar Gouws Poësie 2016-06-01

"ek voel swak o roos ..."

Gedig: So lank

Roela Hattingh Poësie 2016-05-17

"Daar’s ’n nuwe strand daar anderkant
’n goeie uitkykplek
met oorgenoeg dryfhout en stroke hardloopsand
en vreemde skulpiesoekgoed."

Gedig: Die mens is aansteeklik

Francois Kriel Poësie 2016-05-17

"daar's 'n gat in my maag
waar die engelse my geskiet het ..."

Die uitsig

Charl-Pierre Naudé Poësie 2016-05-16

"Die denker se droom was
die enkel en doelgerigte wêreldstroom,
iets soos die Ryn."

Christuskind

JMT Labuschagne Poësie 2016-05-13

"as ek maar net
soos jy ..."

My Vader

Estelle Zeeman Poësie 2016-05-12

"Gee ons vandag
ons daaglikse glutenvrye brood ..."

Skryfwerk: Walms en wyn

Kobus Bezuidenhout Poësie 2016-05-03

"Hierdie is ‘n slegte idee.  Sê sy in Engels.
Ek weet.  Sê ek in Afrikaans."

Drie weeklae vir Hektor

Marius Crous Poësie 2016-04-28

"te jonk is jy dood my eggenoot
te jonk is ek vir weduweeskap ..."

koedoes

Toast Coetzer Poësie 2016-04-20

"soggens skuif die son ons voete warm
tot in die sy, waar ons strepe hang
ons is bokke, koedoes
in die heelal ..."

Gedig: "Aandster"

JMT Labuschagne Poësie 2016-04-12

"in die testament van my tyd ..."

I am of this gender

Lazola Pambo New writing 2016-04-07

"I am of this gender
which has been shunned by society ..."

Ons was jonk

Elize Koch Poësie 2016-04-05

"Daar ís foto’s waar ons
       tussenin
vir Kersfees om die tafel lag ..."

N=R*Fp.Fl.Fi.Fc.L

Francois Kriel Poësie 2016-04-04

"... en laat presiese algoritmes,
geskryf uit angstige hoop ..."

Gedig: Soutrivier

Willanie Sadie Poësie 2016-04-01

"Dissekteer ek jou."

uit tronkaantekeningboek

Waldemar Gouws Poësie 2016-03-30

"Want al was Lorca vier jaar later in lae Granada ..."

Top