Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters.
Indien jy van jou gedigte wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir gedigte wat gepubliseer word nie.
- ’n Maksimum van drie voorleggings op ’n slag word toegelaat.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou digkuns te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read poetry by established and emerging poets.
If you would like to submit your poetry, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published poems.
- The editors do not provide feedback on how to improve your poetry.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Vladimir Nabokov
2016-02-10"Remainders of the day
locked away inside the
health of a scientific sun."
Die bloed vloei op die Vlakte
2016-02-05"Die bloed vloei op die Vlakte
waar die lewe goedkoop en waardeloos geword het,
nie net van slagoffers, maar ook van die geweldenaars ..."
Totsiens Knysna
2016-02-03"Al daardie water en wind van miljoene jare
skeur in een oomblik deur sy brose hart"
Verlange
2016-02-03"My hart, die oorblyfsels van 'n verskeurde blom.
Ek wil huis toe kom, ek wil huistoe kom."
Vonani Bila
2016-01-27"Only do this I tell myself.
Write a poem for yourself.
That narrative is interspersed
With both despair and hope."
Virginia Woolf’s River Ouse (an experimental poem in eleven haiku)
2015-12-21"Search Woolf’s voyage out ..."
16 Dae van Aktivisme
2015-12-08"Kyk hoe rondomtaliedraai die vlieë en muggies
om hulle, kompleet soos die bodemkringe
van ‘n tuinpot waaruit die dood lek."
die reggemaakte huisman
2015-12-03"hy is
‘n reggemaakte huisman.
hy lê op opgemaakte beddens rond
en knip sy toonnaels
in die spervuur van kersfees en nuwejaar."
Omtrent "die aanpraat van die skilderye"
2015-11-17"julle wat ouer en meer gekonfyt mag wees
in die na-aap van Europese tierlantyntjies
moet tog mooi omsien na die nuwelinge
op Afrikaanse bodem
wat nog nie gebloed is
in openbare onsedelikhede nie"
Geen groter liefde
2015-11-12"Ek sprei my arms die lengte van 'n rivier./ My bene die wydte/ soos dié van 'n oseaan."
Ek soek jou
2015-11-12"as ek my plaashek mismoedig agter my trek/ kom jou brief aangevlieg in 'n swartkraai se bek"
