Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Press release: The lantern festival | Persverklaring: Vanjaar se tema is Lanternfees
2023-02-23A McGregor night food and wine event on Saturday 25 February 2023. | Die meeste van die plaaslike eetplekke het saamgespan om hul onderskeie unieke disse ten toon te stel.
Persverklaring: Opelugmusiekkonserte keer terug na die KKNK
2023-02-23Ses groot opelugmusiekkonserte word vanjaar by die KKNK aangebied om die post-pandemie-vryheid behoorlik te vier.
Persverklaring: Die Adam Small-fees se program is bekend
2023-02-16Die program van die Adam Small-fees is hier beskikbaar.
Persverklaring: Beleef die hele ketoetie by die 27ste KKNK
2023-02-08Die hele ketoetie – allésaam! Dít is wat feesgangers van Saterdag 1 tot Sondag 9 April by die 27ste KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn kan verwag.
Press release: Franschhoek Literary Festival’s membership programme – booking benefits for book lovers
2023-02-08The charming village of Franschhoek will again be transformed into a literary hub from Friday 19th – Sunday 21st May 2023, when the Franschhoek Literary Festival celebrates its 16th year since inception.
Persverklaring: KKNK-produksies ryg talle Fiësta-nominasies in
2023-02-08Teater- en musiekproduksies wat in 2022 op Oudtshoorn te sien was, sorg vanjaar vir meer as die helfte van die nominasies vir kykNET Fiësta-toekennings.
Persverklaring: En die benoemdes vir die 13de kykNET Fiëstas is ...
2023-02-03Die wêreld het stadig maar seker weer in 2022 uit sy dop gekruip en die kunste in Suid-Afrika het weer eens gewys dat niks ons veerkragtige kunstenaars sal keer om werk van wêreldgehalte te vervaardig nie.
Press release: Rhodes Stoepsitfees
2023-02-02Once a year the residents of Rhodes Village open their doors and give an inside perspective to life in this remote village. The festival includes open stoeps, presentations about aspects of the village, a photography competition and live music.
Fotogalery: Suidoosterfees 2023-programbekendstelling
2023-01-26Suidoosterfees 2023 se program is op 25 Januarie by die Kaapstad Hotelskool (KPUT) in Grangerbaai bekendgestel. Die 20ste Suidoosterfees vind plaas vanaf 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad. Menán van Heerden het foto’s van die geleentheid geneem.
Persverklaring: 20ste Suidoosterfeesprogram volgepak met verjaardagvieringe
2023-01-25Die Suidoosterfees nooi feesgangers uit om die spreekwoordelike kersies te kom doodblaas by die 20ste Suidoosterfees wat van 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad plaasvind.
Swerkaters, belhamels, rebelle, moordenaars en werfetters in Gilroy se werk
2023-01-23"Ek skryf verhoudingsverhale," sê Sidney Gilroy oor sy romans. In hierdie gesprek stel hy ons voor aan die "swerkaters, belhamels, rebelle, moordenaars en werfetters" wat hy skep.
The spirit of books in Soweto
2022-12-21"The inaugural Gauteng International Book Festival, held in Soweto on the 11th of December 2022, surpassed all expectations. It became a resounding success with its director, Lorraine Sithole, calling it 'a positive beginning'."
Persverklaring: Maak solank gereed vir feesvier in die Klein Karoo
2022-12-20Oudtshoorn trek in 2023 sy feesklere vir nege dae aan wanneer die 27ste KKNK, geborg deur Absa, van Saterdag 1 tot Sondag 9 April aangebied word.
Persverklaring: ’n Lente-Woordfees | Press release: Woordfees in spring
2022-12-13Die Toyota US Woordfees vind volgende jaar nogmaals in die lente plaas, van 7 tot 15 Oktober. | The Toyota SU Woordfees will once again take place in spring, from 7 to 15 October 2023.
The wanderers, what does it mean to belong?
2022-12-08"I have seen the returning MK soldiers, how disappointed they are in what is happening in our country."
Rory Riordan on his book Apartheid’s Stalingrad
2022-11-29Why were the townships of Port Elizabeth and Uitenhage apartheid’s Stalingrad? What happened in the eighties that left the NP with no choice but to start negotiating?
Musiekindaba: ’n fees vir musiekliefhebbers, ’n móét vir rolspelers in die bedryf
2022-11-22"Of jy ’n amateurkunstenaar is wat met ’n blikkitaar jou voete probeer vind, en of jy tuis is op die troon van sukses, Musiekindaba is ’n noodsaaklike geleentheid vir mense in die Afrikaanse musiekwêreld om hul vaardighede en loopbane op te skerp en om te netwerk." – Melt Myburgh bekyk die eerste Musiekindaba-program, van 30 November tot 3 Desember 2022 op Stellenbosch.
Musings of a country magistrate
2022-11-22Jo Els used to be a magistrate in a small Karoo town. He has since retired and is now willing to share some of the highs and lows of his days on the bench. His journey and his story are also deeply personal. He used to have a terrible stutter, and today he can hold his own as a storyteller next to a Karoo fire.
Phoebe word ambassadeur vir roerende projek
2022-11-17"The Cactus Foundation is deur Sarah Clayton gestig in reaksie op kinders se wrede marteling en poging om ’n klein hondjie dood te maak in opdrag van hul pa. Die hondjie se naam is Phoebe en sy is nou die ambassadeur vir die projek. Feesgangers kan vir Phoebe, Patricia en Sarah tydens die fees ontmoet."
