Waldemar Gouws

Gebore in die Paarl, morrend getoë in Kaapstad en Stellenbosch, en nou werksaam in Johannesburg.  Voel eerder eensgesind met diere (warm- sowel as koudbloedig, solank daar ’n ruggraat is, selfs net figuurlik gesproke;  diere weet net nie hulle het die aarde nodig nie) as met die meeste mense – veral diegene wat nie bergklimmers of stappers is nie.


 

werf, landerye: Rûens

Waldemar Gouws Poësie 2020-07-16

"want stap jy hierlangs
kyk Kiewiete jou koel deur:
sit dan hoog keel op"

met nuwe geskiedenis op virusvryheidsdag

Waldemar Gouws Poësie 2020-05-18

"twee-en-twintig tarentale dit bondel soos note op ’n balk"

Marina Tsvetajeva skryf

Waldemar Gouws Poësie 2020-04-15

"vir maande al eet ons
nou perdevleis
ook net die goedkoopste snitte"

Waldemar Gouws reageer op 'n LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)-artikel: Lank lewe kreolisering!

Waldemar Gouws Menings 2018-06-18

"Baie dankie aan Hein Viljoen vir hierdie interessante artikel. Ook (komende van ’n kreool in murg) dankie aan my voormoeder, twaalf geslagte diep die Afrikaanse verlede in, wat in haar slawe-sari skielik gekersten is, en boonop gekoop vir die eg deur ’n jong onheilige Hugenoot, verlief of loops, van Franschhoek."

’n droom uit die onderstebo rakke

Waldemar Gouws Poësie 2016-11-15

"dit moet ’n item wees
uit die tyd van die ou geslag"

ietermago in verkyker

Waldemar Gouws Poësie 2016-11-15

"so sonder adam se hulp benoem
enigmaties én erd- en krimpvarkie"

inborsstorie

Waldemar Gouws Poësie 2016-06-01

"ek voel swak o roos ..."

uit tronkaantekeningboek

Waldemar Gouws Poësie 2016-03-30

"Want al was Lorca vier jaar later in lae Granada ..."

knipoog kollektief

Waldemar Gouws Poësie 2015-11-25

"keperaanskou die komende (kners-)      feesseisoen ..."

graftoon

Waldemar Gouws Skryfwerk 2015-09-08

"... vat-vat aan die verjaardag (so op my tone reeds)"

bare romantiese versetsdiereriem

Waldemar Gouws Poësie 2015-07-21

"o, my  uilskuiken ..."

dromeryl

Waldemar Gouws 2013-10-15

"van die gedig self onthou ek redelik min
(behalwe dat beelde soos spore gesny is)
ek dink alles was ’n lank verlore sin"


Lot dink terug aan ? tipiese probleem

Waldemar Gouws 2013-04-02 Lot spoor sy vrou aan om vinnig te maak, God se blik veroordeel en Lot se vrou trek maar net haar wenkbroue op en volg haar eie kop: sonder sandale gaan sy nie die huis uit nie. ’n Gedig van Waldemar Gouws.

natuur en kultuur

Waldemar Gouws 2012-12-12 Waldemar Gouws dink terug aan 'n soul-sanger se konsert in Suid-Afrika.

Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Waldemar Gouws

Waldemar Gouws 2012-11-13 Waldemar Gouws se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.
Top