Waldemar Gouws

Gebore in die Paarl, morrend getoë in Kaapstad en Stellenbosch, en nou werksaam in Johannesburg.  Voel eerder eensgesind met diere (warm- sowel as koudbloedig, solank daar ’n ruggraat is, selfs net figuurlik gesproke;  diere weet net nie hulle het die aarde nodig nie) as met die meeste mense – veral diegene wat nie bergklimmers of stappers is nie.


 

by sy rekenlessenaar met sy voet in ’n pro forma-verslag

Waldemar Gouws 2012-10-24 'n Gedig vir die tyde wanneer "o magtig!" net te kort en net nie kragtig genoeg is nie...

in wisselkoersperspektief

Waldemar Gouws 2012-10-16 Waldemar Gouws kom van aangesig tot aangesig met Die Antwoord in hierdie gedig.

bybels

Waldemar Gouws 2012-10-10 Waldemar Gouws skryf'n bybelse gedig ... soort van.

Kan mens letterkunde uit 'n klip tap?

Waldemar Gouws 2012-10-08 Helize van Vuuren het in haar resensie van The Cambridge History of South African Literature ’n moontlike leemte in dié boek raakgesien: wat van die belang van rotskuns? Hierop vra Waldemar Gouws: "Sal die Franse Akademie dit oorweeg om rotskuns op Franse bodem as letterkunde te herdefinieer? Sal Van Coller ‘n nuwe hoofstuk tot Perspektief en profiel oor Suid-Afrika se prentjiesberge inisieer? Sal dit polities korrek wees? Soos 'regstellende aksie'?"

met die input van die lenteson

Waldemar Gouws 2012-09-19 Waldemar Gouws kom tot insig met behulp van 'n inset deur die lenteson.

nie die hele Jhb nie

Waldemar Gouws 2012-08-02 Waldemar Gouws oor Johannesburg

pihi

Waldemar Gouws 2012-07-17 Waldemar Gouws se vertaling van Mascha Kaléko se gedig oor die rara avis, die pihi van China.

Dalk het ons tyd

Waldemar Gouws 2012-07-04 Waldemar Gouws is terug met nog 'n vertaling van Neruda.

Een honderd sonnette van die liefde: XVII – Ek is nie lief vir jou asof jy ’n roos is nie

Waldemar Gouws 2012-06-11 Waldemar Gouws laat een van Pablo Neruda se liefdesgedigte opklink in Afrikaans.

Fabel van die meermin en die dronkaards

Waldemar Gouws 2012-06-05 Waldemar Gouws vertaal Neruda se bekende gedig "Fábula de la sirena y los borrachos".

genoeg vir almal wat tel

Waldemar Gouws 2012-05-30 Lees Waldemar Gouws se variasie op 'n tema van Pablo Neruda 

Die groot tafeldoek

Waldemar Gouws 2012-05-16 Die groot tafeldoek – oorspronklike gedig deur Pablo Neruda, Estravagario, 1958. Vertaal deur Waldemar Gouws.

Die hand

Waldemar Gouws 2012-05-09 Ek het iets vir die gorilla gesê en ’n foto van hom geneem waar hy reg by die tralies sit en my op en af bekyk het. Wat sien iemand wat my indringend deeglik met die oë ondersoek?

duiftyd-lakune

Waldemar Gouws 2012-05-03 die duif van bo by die nesplek roep uit die bors
drie ondersteunende klankgrepe
dan ’n dringende sekonde niks

’n Paar gediertes

Waldemar Gouws 2012-05-03  Waldemar Gouws vertaal 'n gedig uit Pablo Neruda se Canto General.
Top