Skrywersonderhoud: Hennie Smith oor Verskuilde verse
2020-03-05"Ons almal, en veral digters, moet nie met trivialiteite omgaan nie."
Toyota US Woordfees 2020: ’n onderhoud oor Ekstra large, asseblief
2020-03-03"Die perspektief is uiteraard vroulik, maar enigiemand sal kan vereenselwig – selfs al is jy nie ’n vettie nie."
Proe kos met integriteit by Toyota US Woordfees 2020
2020-03-03Feesgangers kan op Saterdag 14 Maart saam met kenners van die Veldvleisvereniging van Suid-Afrika “voedsel met integriteit” proe tydens die vyfde jaarlikse Agri-Expo Landbouproereeks by die Toyota US Woordfees op Stellenbosch.
Skrywersonderhoud: Cas Vos oor Job en Met my hand op my hart
2020-02-27"Die hele digwerk van Job draai om die vraag of daar ’n God is wat hierdie wêreld regverdig bestuur. Dit is ’n vraag wat steeds gestel word, wat alle mense raak en wat van tyd tot tyd elke gelowige se asem laat wegslaan."
Blitsonderhoud met Alettie van den Heever oor die Adam Small-fees 2020
2020-02-18Remona Voges het met die skrywer, Alettie van den Heever, oor die Adam Small-fees wat van 21 tot 23 Februarie in Pniël plaasvind, gesels.
Toyota US Woordfees 2020: 'n onderhoud oor Die dinge van 'n kind
2020-02-17"Marita se vertelstyl (waaraan ek getrou gebly het in my verwerking) is spitsvondig en uiters onderhoudend, daarom dat so ’n wye verskeidenheid gehoorlede ook die verhoogweergawe sal geniet."
Onderhoud met Ronelda S Kamfer oor Wit isse colour
2020-02-17"Ras is ’n social construct, so ons moet probeer om dinge van meer as een perspective te kyk."
Skrywersonderhoud: Annelie Botes oor Kammaland
2020-01-31"Die tyd om avonture aan te pak, raak korter. Ons wou gaan toets waartoe ons nog fisiek in staat is."
Skrywersonderhoud: Nataniël oor kunstenaarskap en Kyk na my
2020-01-27"Genoeg mense skryf die blote realiteit, maar my geheue is visueel, ek vergeet nooit die detail van iets wat my geroer het nie."
Skrywersonderhoud: Irma Venter oor Sewe-en-veertig
2020-01-24"Ek skryf boeke omdat ek graag vir mense bietjie ontvlugting wil bied van die alledaagse. Ek wil iemand vir ’n paar uur vermaak."
Skrywersonderhoud: Carel van der Merwe oor Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen
2020-01-21"Ben was ’n veelsydige figuur, ’n joernalis en skrywer, politikus en Boeregeneraal, kansvatter en pierewaaier, avonturier en showman, vrymesselaar en vrybuiter, rebel en individualis."
Skrywersonderhoud: Carina Stander oor Die Wonderwese
2020-01-07“'Ek glo omtrent soveel in wonderwerke as wat ek in vuurwerke glo: Mens hoef nie te verstaan hoe plofstof werk om die lig en krag daarvan te herken nie.' So word daar gepraat in Die Bergengel."
Internasionale erkenning vir kosblogger Ilse van der Merwe
2019-12-12"Alles, van pizza en pasta tot geroosterde groente, en tapas en mezze, en tzatziki en olyfolie, en focaccias en charcuterie, en goeie kaas ─ daai soort kos maak my grensloos gelukkig!"
Skrywersonderhoud oor Suiker Britz: dossier van ’n speurbaas
2019-12-10"Van die stories wat Suiker na aan die hart gelê het was die stigting van die eenheid vir verkragtingslagoffers, asook ’n eenheid gemoeid met die aankeer van reeksmoordenaars."
Praktykgerigte kernelemente van ’n navorsingsvoorstel: ’n onderhoud
2019-12-05"Die boek word aanbeveel vir enige Afrikaanssprekende navorser, al word die navorsing in ’n ander taal uitgevoer."

