PEN Afrikaans

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-04-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. 

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-03-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

PEN Afrikaans-nuusbrief: Februarie 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-02-13

Lees PEN Afrikaans se Februarie 2020-nuusbrief hier.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-02-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

Pasella! Lekker leesstof uit Taalgenoot se Lente 2019-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-01-22

Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2019-uitgawe hier te deel.

PEN Afrikaans-nuusbrief: Desember 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-12-19

Lees PEN Afrikaans se Desember 2019-nuusbrief hier. 

PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Eben Venter

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-12-19

In hierdie artikel beantwoord bekroonde skrywer, Eben Venter, die vraag: het Afrikaans die seggingskrag om seksuele ervarings te dra? 

PEN Afrikaans-nuusbrief: November 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-12-09

Lees PEN Afrikaans se November-nuusbrief hier. 

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-11-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. 

PEN Afrikaans-nuusbrief: Oktober 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-10-15

Lees PEN Afrikaans se Oktober-nuusbrief hier. 

PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-06-18

In hierdie maand se nuusbrief: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Hester Kruger; joernalis Karima Brown wen saak teen die EFF; NB-Uitgewers internasionaal vereer; leesstof uitTaalgenoot se Somer 2019-uitgawe; voorleggings ingewag vir kykNET en M-Net se draaiboekkompetisie; sie wêreld van die skrywer: EKM Dido en Jolyn Phillips oor hul pad na debuteer; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei en oor nuwe Afrikaanse boeke in Junie.

PEN Afrikaans-artikelreeks: Die wêreld van die skrywer

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-06-10

Vrae aan EKM Dido en Jolyn Phillips: Watter gebeurtenis(se) en/of individue het daadwerklik daartoe bygedra dat ’n skrywer kon debuteer, of aangemoedig gevoel het om aan ’n eerste manuskrip te begin werk? Watter geleenthede was van onmisbare waarde om te groei en nuwe rigtings in te slaan? 

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2019

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-06-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

PEN Afrikaans Vertaalfonds kondig suksesvolle aansoeke aan

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-05-31

PEN Afrikaans kondig met trots drie nuwe suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat moontlik gemaak word deur finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), aan.

Artikels en resensies uit Taalgenoot se Somer 2019-uitgawe

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2019-05-28

Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Somer 2019-uitgawe hier te deel. Die tema van dié uitgawe is: “Wees bevrees!” Klik gerus op die skakels onder om die artikels en resensies gratis in PDF-formaat af te laai.  

Top