Mediaverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds maak vertalings van Ronelda S. Kamfer, Dalene Matthee en Ingrid Winterbach moontlik
2020-12-11PEN Afrikaans kondig met trots aan: ’n Arabiese vertaling van Fiela se kind deur Dalene Matthee, ’n Nederlandse vertaling van Chinatown deur Ronelda S. Kamfer en ’n Nederlandse vertaling van Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2020
2020-12-08Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2020: Voorsittersverslag
2020-11-11"Dit is ’n plesier om Afrikaanse skrywers, joernaliste, uitgewers en ander taalgenote te kan verwelkom by die agtste algemene jaarvergadering van PEN Afrikaans. Dis die eerste keer wat ons aanlyn vergader ..."
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2020: Notule
2020-11-11Hier is die notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering van 2020.
PEN Afrikaans algemene jaarvergadering 2020: bestuurdersverslag
2020-11-11"Alles van waarde is weerloos, skryf die Nederlandse digter en kunstenaar Lucebert. Hierdie jaar het daardie weerloosheid én die waarde van dinge opnuut kom duidelik maak."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2020
2020-11-10Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van Oktober 2020 hier.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2020
2020-11-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2020
2020-10-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2020
2020-09-17Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van September 2020 hier.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2020
2020-09-08Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2020
2020-08-18Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van Augustus 2020 hier.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2020
2020-08-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2020
2020-07-13Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van romans deur Harry Kalmer en Jaco Jacobs
2020-05-27PEN Afrikaans kondig met trots die jongste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aan. Die PEN Afrikaans Vertaalfonds bestaan te danke aan die ruim ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys en ter wille van die bevordering van die Afrikaanse letterkunde in die buiteland.