Somer deur Jaco Fouché: ’n onderhoud
2018-03-28"Dis ’n volwasse seisoen en terselfdertyd verkneukel jongmense hulle daarin – al die ure in die water; warm, laat aande met braai en die wyn wat hulle ontdek kort voor hulle moet gaan studeer of werk. Dis vir my ’n tyd wat hartseer voorafgaan."
Stem vir jou kind se toekoms; die tyd raak min!
2018-03-28"Met staatsinmenging in onderwys ’n al hoe groter bedreiging, kan ouers eenvoudig nie bekostig om nié hul stem te laat geld nie."
Verhoudings onder druk: ’n onderhoud met Ronel du Toit
2018-03-19"Daar is bepaalde beginsels, veranderlikes of rigtingwysers wat vir alle verhoudings geld. Elkeen van hierdie 13 beginsels word in die boek verduidelik en in daaglikse situasies toegepas. Deur van die volgende beginsels bewus te raak kan jy meer voorbereid op die reis na volhoubare verhoudings wees."
Ons is almal freaks hier: kladaantekeninge vanuit die gehoor
2018-03-15"Ons wag dat ons kan hande klap vir die akteurs, maar hulle kom nie terug nie. Ons was nie hulle gehoor nie, ons was deelnemers."
Skin we are in: an interview with Sindiwe Magona
2018-03-14"The science that underpins what we usually say without having any proof: people have more in common than they have differences. Now, to be told the fact that skin colour is less than 1% of what comprises the human body – 0,001% – is staggering."
US Woordfees 2018: Melk en vleis, ’n twietindruk
2018-03-12"1996. Is dit soos wat Suid-Afrika was? Hoe ver het ons gekom! Hoe baie het dinge nog dieselfde gebly."
US Woordfees 2018: Inxeba, ’n twietindruk
2018-03-12US Woordfees 2018 is verby. Hiermee 'n oor-die-skouer-indruk van Inxeba.
US Woordfees 2018: Liewe Heksie en die sirkus, ’n twietindruk
2018-03-12US Woordfees 2018 is verby. Hiermee 'n oor-die-skouer-indruk van Liewe Heksie en die sirkus. Kort genoeg om te twiet.
US Woordfees 2018: Pieter en die wolf, gedagtes van ’n ma
2018-03-05"Philip de Vos is ook daar, ewe aanwesig as die son, en hy is in alle opsigte die ster van die vertoning. Sy manier om die storie van Pieter en die wolf te vertel is fantasties."
US Woordfees 2018: Grepe van Karin Hougaard se lewe en musiek
2018-03-03"Sy vertel haar lewensgrepe deur te sing."
US Woordfees 2018: Nederlandse skrywer Ray Kluun
2018-03-01"Ik hou van toneel en muziek, vooral rap en hiphop, ben fan van Die Antwoord en Cooler as ekke van Jack Parow is een van mijn favorieten."
US Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye
2018-03-01"Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer."
US Woordfees 2018: ’n Onderhoud oor Kalmte in die malle gejaag
2018-03-01"Mense maak dikwels die aanname dat jy 'kalmte' en bewustelikheid net kan ontgin as jy met ’n vreedsame uitdrukking op jou gesig rondsit - verkieslik op ’n strand of in ’n groen woud, soos ’n sjampoe-advertensie. Maar bitter min van ons gaan onsself ooit in sulke omstandighede bevind ... ’n Veel nuttiger kuns is om iets van kalmte en tevredenheid in jou alledaagse, holderstebolder lewe te kan beoefen."
US Woordfees 2018: Irna van Zyl gesels oor Gifbeker
2018-02-28"Die boek begin toe die mees berugte kosblogger in die land dood neerslaan in sjef Zeb Tswalo se deftige restaurant in die Hemel-en-Aarde Vallei buite Hermanus."
Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT
2018-02-28Willem Botha: "Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is ’n omvattende Afrikaanse verklarende woordeboek wat Afrikaans in sy volle omvang vaslê. Nie net Standaardafrikaans nie, maar ook die ander variëteite soos Kaaps en Namakwalands vind ’n tuiste in die woordeboek. Indien die WAT nie voltooi word nie, sal die Afrikaanse woordeskat nooit volledig opgeteken word nie." Lees ook die WAT se oorsig van 2017–2018.

